Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Verbeelstoretjies @ SeMoer

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rietvallei Muiskraal-plaas, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Verbeelstoretjies @ SeMoer is 'n eksklusiewe bestemming sowat 35 minute se ry vanaf Potchefstroom in Noordwes. Die huis vorm deel van 'n plaas van 2500 ha waar besoekers die rus en vrede van die omgewing kan kom ervaar. Dit is ideaal vir diegene wat net wil ontspan en die natuur waardeer, want hiér kan gaste rustig op die plaas stap en fietsry.

Die kothuis bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, oondjie, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 2 enkelbeddens vir kinders in die sitarea. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n privaat stoep en 'n tuin. Die plaasgebied Muiskraal, waar SeMoer geleë is, is ryk aan geskiedenis. Daar is ook aktiwiteite in die area soos Diggers-In, 'n kroeg ryk aan prospekteerdergeskiedenis, enkelspoorpaaie vir bergfietsryers, die Mooirivier met damme vir visvang en 'n wildkykroete waar gaste laatmiddae skemerkelkies kan geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xKinderbed vir 1
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Oond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Lirie Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 11

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Rietvallei Muiskraal-plaas, Potchefstroom, 2520, Noordwes
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Potchefstroom Noordwes
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rietvallei Muiskraal-plaas, Potchefstroom, 2520, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA51a564d170a09c8699f828c96a90c2d47a8df469e48d21d9ac658f30b8dcac8580f60a164241c0b6f2233f572f0441243487?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense Rietvallei Muiskraal Farm Potchefstroom 2520 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.390739 27.139755

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang