Verdant Hills
Beskrywing
Die eerste slaapkamer het 2 driekwartbeddens en die tweede en derde slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n gemaklike rusbank en 'n etenstafel met sitplek vir 4 gaste. Die skuifdeure lei na 'n stoep met sitplek en braaigeriewe.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Verekombers
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat daar 2 gawe Jack Russels op die perseel is.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Koorsboomstraat 32, Reebok, Klein-Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang