Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Verdant Hills

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Koorsboomstraat 32, Reebok, Klein-Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Verdant Hills beskik oor 3 lieflike selfsorgkamers elk met 'n en suite-badkamer in die kusdorpie Reebok in Klein-Brakrivier. Die 3 selfsorg-eenhede kan gemaklik tot 6 gaste akkommodeer, 2 gaste per kamer, wat dit ideaal maak vir 'n gesin of groep vriende.

Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 4 gaste asook 'n gemaklike rusbank. Die skuifdeure lei deur 'n patio met meer sitplek en braaigeriewe.

Die patio bied asemrowende uitsigte oor die Outeniekwaberge en die groen vallei. Klein-Brakrivier is 'n ideale basis vanwaar jy die res van die Tuinroete en die Klein-Karoo kan verken.

Parkering is van die straat af, maar nie agter 'n geslote heining nie.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Verdant Hills
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jonelle Rhode Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Koorsboomstraat 32, Reebok, Klein-Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
  • Gaste dink Verdant Hills het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Koorsboomstraat 32, Reebok, Klein-Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA34f4fd81f28232999950550e97ff8c2b84715541576af78b18e8717a5088c470800f3247a29dd4608290e466e9792b8f1724?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 32 Koorsboom Street Reebok 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.071740666581 22.168289763368

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang