Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vermont Lofts

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Krintangsingel 11, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Vermont Lofts is 'n off-the-grid selfsorg-eenheid wat op die eerste verdieping van die eienaar se huis in Vermont geleë is. Gaste kan 'n gerieflike en privaat verblyf geniet met asemrowende berg- en see-uitsigte, net 'n entjie van die strand af.

Hierdie soldereenheid bied slaapplek aan tot 4 gaste en beskik oor 2 ruim slaapkamers, gedeelde badkamer, kombuisie en 'n groot patio. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelbed het. Albei kamers spog met pragtige uitsigte oor die berge en die see. Die kamers deel 'n badkamer met 'n bad en instapstort. Linne en handdoeke word voorsien, en die bergslaapkamer het 'n TV met toegang tot 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan ontspan op die groot patio met sy pragtige see- en berguitsigte en het ook toegang tot braaigeriewe en buitesitplek.

Vermont Lofts is gerieflik geleë binne stapafstand van die kranspaadjies en die 2 getypoele. Inkopiegeriewe, Onrus-strand en die karavaanpark is ook naby, met baie lieflike restaurante in die omgewing.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ekstras

  • Kroegyskas
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Gedeelde dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Vermont Lofts
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Katrin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Krintangsingel 11, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Gaste dink Vermont Lofts het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Krintangsingel 11, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7a9ea14c143078188b4d82897387ea0482e0cb39a8fe2d0f8efb32bbfc1c8a851411632178156a025303df3070940fe16513?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 11 Krintang Crescent Vermont 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.4190969 19.1557782

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang