Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Versamelnes Guest Accommodation

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 293 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Shirley S
1 nag
5.0
Sep 2024

Fantasties lekker netjies. Baie netjies fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans V
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Alles reg en goed. Ons het baie lekker gebly. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adri V
1 nag
5.0
Sep 2024

Awesome. Baie mooi en skoon, en vriendelike diens. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Ons het dit geniet en lekker geslaap. Wat 'n fantastiese plek! Die gasvrou was baie gaaf. Die hele ondervinding was uitstekend. Wens ons kon langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nelia E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Waarlik waarde vir geld. Sal enige tyd aanbeveel, skoon, netjies en baie veilig. Stil, rustige buurt en baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorraine D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Bekostigbaar, goed toegerus. Die eenheid is goed toegerus, bekostigbaar en gerieflik naby winkels en hoofroetes. Ideaal vir 'n nag se oorslaap. Ons het net gevind dat die stort se warm en koue water nie saam oopgemaak kan word nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edward T
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Uitstekend. Baie veilig gebly en dit was baie stil in die area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Uitstekend. Baie oulike plek. Ons was goed ontvang. Baie lekker plek om te bly. Mooi skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annamarie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Vriendelike mense. Fantastiese geriewe en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albert Benneton C
1 nag
5.0
Jul 2024

Oornag verblyf is baie goed. Met ope arms ontvang en daar is gesorg dat ek alles wat moontlik nodig kon wees, gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sonelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 293

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Disa-laan 14, Blydeville, Upington, 8801, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDViM2M2ZTQwLTkzYmEtNDA5Mi05YjczLTA5NmJjMzgxM2MxYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 293 5 1 5 14 Disa Avenue Blydeville 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.435517 21.264202

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang