Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vesper Apartments

Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 2 Nov 2024 tot 30 Nov 2025.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: High level-straat 100A, Groenpunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 R1 040 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die Vesper Apartments is selfsorgwoonstelle teen Groenpunt se berghange, net 1 km van Kaapstad se stadion en die V&A Waterfront af met maklike toegang tot al die hoofaantrekkings van die stad.

Verblyf is beskikbaar in 5 ateljeewoonstelle wat elk slaapplek vir 2 gaste het en 1 gesinswoonstel met slaapplek vir 4. Elke eenheid het ’n kombuisie, sommige eenhede het ’n stoof en stoofplaat en elke eenheid het ’n mikrogolfoond, broodrooster, ketel, yskassie of yskas, eetgerei, breekware en potte. Elke eenheid het gratis WiFi en ’n slim-TV met Netflix en YouTube.

Sommige van die eenhede bied uitsigte oor die see, en sommiges het ’n eksklusiewe tuin-area waar gaste kan eet. Eenheid 1 en 5 is mikro-studios wat kompak en gerieflik is.

Vesper Apartments is selfsorg en daar is nie skoonmaakdienste nie. Skoonmaakdienste kan teen ’n ekstra fooi gereël word. Die verblyf word deur sonkrag aangedryf en dit voorsien krag aan die ligte en WiFi gedurende beurtkrag.

Daar is ’n sentrale wasgoeddiens op die perseel, sowel as beperkte veilige parkeerplek op die perseel wat onderhewig is aan besikbaarheid en ekstra kos per nag. Gaste moet asb. parkeerplek versoek.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Niel S
Saam met lewensmaat
5.0
Great stay in the Mother City! Great place to stay when in Cape Town! Quiet, clean and tidy, close to the promenade, restaurants, shops...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2023
Fana L
Saam met vriende
5.0
Baie mooi skoon, vriendelike mense. Vesper Apartments het 'n baie goeie ligging, alles in Groenpunt is naby. Die ontvangs was uitstekend, jy wil nie o...
Sien meer
Okt 2023
Eon T
5.0
Friendly. Awesome welcome with small touches that make a stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2023
Les V
Saam met lewensmaat
5.0
Very good stay. Host and staff very kind and helpful. All consideration was given to my husband who is partially disabled at not extra ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2023
Gavin V
Saam met vriende
5.0
Great place to stay, clean, neat and organised. Very friendly efficient check-in. Most comfortable stay. Secure parking. Will definitel...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lee-Anne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • High level-straat 100A, Groenpunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Gaste dink Vesper Apartments het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
R1 300 R1 040
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 300
R1 300 R1 040
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: High level-straat 100A, Groenpunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa836cfe52014b370dd5e2d1f1313183fbcf3ce8b4fc4396a2534fd80c138e047a70f954088e2b3a7e8e38353bd033399a6c3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R1 040 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 100A High level Road Green Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.910286644014 18.404011953373

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang