Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vetkuil Hunting & Accommodation

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Goed

Netheid
3.7
Ligging
3.6
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.9
Veiligheid
4.3
Carla J
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2019

Rustig en so mooi. Ons was op pad van Nelspruit Strand toe besig om te verhuis. Het 'n aand daar oorgeslaap. Was regtig so rustig daar en pragtige sons ondergang. Kinders het hulself gate uit geniet. Sal vir seker terug gaan met n groep vriende en familie vir 'n jagnaweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
3.4
Des 2019

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Phyllis V
1 nag Gesin met tieners
2.2
Des 2019

Die fasiliteit word nie behoorlik instandgehou nie en het agteruit gegaan vanaf 'n vorige besoek. Ons het voorheen die Vetkuil jagtershutte besoek aangesien dit 'n rustige Karoo-omgewing is. Die fasiliteite was egter hierdie keer stowwerig, yskaste het nie behoorlik gewerk nie en het 'n onaangename reuk gehad. Die waterpype na die hutte is in verval en word met stukke binneband aanmekaar gehou. Kort nadat ons daar arriveer het, het die waterpyp buite die watertenk gebars. Ek het die eienaar en sy vrou probeer skakel op die nommers waarmee ons vroeër die dag met hulle gepraat het. Die selfone het gelui, maar daar was nie antwoord nie en niemand het ook teruggeskakel nie. Ek het die pyp met 'n stuk binneband en draad wat ek in die veld gevind het herstel sodat ons water in ons eenheid het. Hierdie was 'n vermorsing van kosbare tyd wat ek wou spandeer het om in die veld te gaan stap. Toe ek wel net voor donker deur die veld kon gaan stap, was daar plek-plek drankbottels en blikke waarop teiken geskiet is in die veld. Die gas-geyser in die ons eenheid het ook nie gewerk nie en koue storte was ons voorland. Hierdie was uiters teleurstellende verblyf.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Ivanda V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2018

Besonderhede ervaring. Stil en rustige verblyf op plaas. Niks luuks, maar goed ingerig vir oornagverblyf. Heerlike braaipakke beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Des 2018

Comfortable overnight stay. Safe, quiet and nice overnight accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaqie H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2017

Fantas - karoo - magories - lekker! Baie nice. Beslis 'n diep in die hartjie van die karoo ondervinding!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Renate
Vetkuil Hunting & Accommodation
Dankie vir u terugvoer, hoop om die Karoo weer met u te kan deel.

Johan F
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2017

Baie lekker, na aan die natuur soos ons daarvan hou. Daai is nie luukses nie maar dit is soos ons daarvan hou. Warm water, kaggel en 'n warm skoon bed is al wat ons nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Renate
Vetkuil Hunting & Accommodation
Dankie vir u terugvoer, die eenvoud en natuur is ons lewe, bly ons kon dit met u deel.

Marius B
1 nag Saam met vriende
4.6
Des 2017

Wat 'n sterrenag! Pragtig. Het net een aand oorgeslaap maar was hemels! Het dit baie geniet om in die Karoo te slaap, diens was beslis goed en sal weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Renate
Vetkuil Hunting & Accommodation
Dankie vir u positiewe terugvoer, ons sien uit daarna om u weer te kan akkommodeer.

Christina N
1 nag Gesin met tieners
4.0
Jan 2017

Eenvoudige skoon oornag-verblyf in die pragtige Karoo. Dit was skoon en netjies. Daar was net geen warm water - kon 'n pomp/solar krag probleem gewees het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Renate
Vetkuil Hunting & Accommodation
Dankie vir u terugvoer, ons sien uit daarna om u weer te akkommodeer in die natuur onder die sterre.

Jan M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2016

Salig, rustig en ontspannend. Vetkuil is 'n rustige plekkie waar jy kan rustig raak en ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Renate Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 335

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vetkuil Plaas, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA1OTc1OGEwLWMzYzMtNDAzNC05YTI5LTM3MzY0YTVkNzQ2Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 24 5 1 4 Vetkuil Farm Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.462228784918 22.805189788342

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang