Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Victorian Guest Lodge

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Leon K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Twee nagte verblyf in Kimberley onderweg na Bethlehem. Loopafstand met gratis toegang tot die parkeerarea van die Groot Gat. Mooi skoon, ruim kamers met hoë kwaliteit meubels. Ongelukkig kan daar nie etes voorberei word nie en was ons genoodsaak om etes in die dorp te koop. Verder geen klagtes nie, die plekkie bied veilige onderdakparkering en vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Kan Victorian Guest Lodge aanbeveel. Baie netjies. Vriendelik ontvang. Lugversorger het baie gehelp in die hitte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

We enjoyed our stay and will definitely return. We had a pleasant stay. The room was crisp and clean. I would just like to point out that a new mattress could be considered. Also, the plugs in the bathroom basins are worn and need replacing. Lots of water goes wasted as one needs to keep filling the basin.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charmaine
Victorian Guest Lodge
Thank you so much for your review. We have already given attention to your suggestions. You are always welcome!

Sumarie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Ideaal vir besoekers aan die Groot Gat "The Big Hole" van Kimberley. Ons het ons oorbly by Victorian Guest Lodge geniet. Dit is ideaal vir besoekers wat die "Big Hole" van Kimberley wil besoek. Dit is binne stapafstand. Die gastehuis is ook gerieflik, skoon en netjies met ou sjarme.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jannie P
1 nag
5.0
Mei 2024

Heerlik, man. Ja. The host is vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eugene B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Ongelooflik en baie warm mense. Dit was baie veilig en die gasvryheid was besonders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mandlakayise K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

I enjoyed my stay at Victorian Guest Lodge. The place is very clean, nice and professional.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth D
1 nag
5.0
Apr 2024

Het daar oornag en was wonderlik! Baie lekker daar geslaap, dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sylvia M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2024

Rustige netjiese verblyf. Baie gerieflik geleë oorkant die groot gat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Henno S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Netjies en goeie waarde vir geld. Baie lekker gebly met geen probleme nie. Loopafstand van waar ons moes wees. Gerieflike en netjiese kamer. Dankie en groete.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Charmaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R750
R 750 R 525
per nag, vir 2 mense
Vanaf R750
R 750 R 525
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: West Circular-weg 16, Groot Gat-area, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8eb57278213399e6bfb6597282888418f5353b3f6dd5741b6bdb04a252259f3f6623188037fcb65ac243fdd3c232e3c26c6c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R525 per nag, vir 2 mense 53 5 1 5 16 West Circular Road Big Hole Area 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -28.739995 24.754499

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456