Victorian Guest Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Charmaine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 46
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Jannie P - Mei 2024
Algehele gradering
Heerlik, man.
Eugene B - Apr 2024
Algehele gradering
Ongelooflik en baie warm mense.
Elizabeth D - Apr 2024
Algehele gradering
Het daar oornag en was wonderlik!
Mandlakayise K - Apr 2024
Algehele gradering
I enjoyed my stay at Victorian Guest Lodge.
Henno S - Apr 2024
Algehele gradering
Netjies en goeie waarde vir geld.
Tok B - Mrt 2024
Algehele gradering
Was bevredigend.
Gerda J - Feb 2024
Algehele gradering
Netjies, skoon, goed gelee en ouwereld nostalgie.
Linda O - Mei 2024
Algehele gradering
Dit was lekker gewees - lekker restaurant loop afstand.
Lees meerAnonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Susan M - Jul 2023
Algehele gradering
Baie tuis gevoel.
Anna-marie D - Mei 2023
Algehele gradering
Baie skoon en veilige blyplek.
Hanlie M - Mrt 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Joachim W - Mrt 2023
Algehele gradering
Gerieflik en netjies.
Debbie T - Feb 2023
Algehele gradering
Pragtige gastehuis.
Janine K - Jan 2023
Algehele gradering
Baie lekker en kan stap na die Groot Gat.
Vivian D - Apr 2023
Algehele gradering
Friendly service.
Özdemir Seyhun D - Mrt 2023
Algehele gradering
Perfect location, very gentle owner.
Christiaan W - Mei 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies en vriendelike diens.
Nimo D - Okt 2023
Algehele gradering
Pragtige, luukse kamer.
Johan P - Jul 2023
Algehele gradering
Oornag.
Roelof S - Okt 2023
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Victorian Guest Lodge se terugvoer
Goeie dag Roelof, ongelukkig het u deur die besprekings platform vir 4 nagte bespreek en klaar betaal. Indien u vroeër wil uitboek, kan ons nie geld teruggee nie. Daai kamer was op die sisteem vir 4 nagte uitgeboek en ons het n kansellasie polis. Wat die tuin aan betref, dis windwaai maande en die bome se blare en blomme waai af. My huishoudsters vee elke dag en tel blare op, maar dis moeilik met die sterk winde wat ons beleef het die afgelope tyd. Jammer daarvoor maar die weer is buite ons beheer, asook motors wat in die pad ry. Groete Charmaine
Annie C - Des 2022
Algehele gradering
Oornag terug na Johannesbsurg.
Andre V - Apr 2022
Algehele gradering
Awesome and very neat guest lodge!
Victorian Guest Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde! Was lekker om sulke wonderlike gaste soos julle te kon huisves. Ons sien uit na jul en jul familie se volgende besoek.
Ken L - Okt 2021
Algehele gradering
It was within walking distance to the Big Hole and museum.
Victorian Guest Lodge se terugvoer
Thank you so much for the kind words, Mr. Lightfoot.
It is always a pleasure having guests like yourself and your wife.
Kimberley is a special place and I always try to give guests the most memorable experience when they visit.
You are always welcome.
Christelle M - Sep 2020
Algehele gradering
Loop afstand van Groot Gat
Victorian Guest Lodge se terugvoer
Dankie vir jou aanbeveling Christelle. Dit was lekker om julle as ons gaste te kon hê.
Nonnie V - Sep 2020
Algehele gradering
Oorslaap.
Pieter V - Nov 2019
Algehele gradering
Skoon, netjiese verblyf oorkant die Groot Gat.
Victorian Guest Lodge se terugvoer
Dankie Pieter, dit was lekker om julle as ons gaste te kon hê. Julle is altyd welkom. Groete, C.
Carien C - Jun 2019
Algehele gradering
Lekker rusplek.
Victorian Guest Lodge se terugvoer
Beste Carien,
Baie dankie vir jou vriendelike terugvoer. Dit was lekker om jou en jou kind by ons te kon huisves. Ons is baie bly julle het Kimberley en die Groot Gat geniet.
Julle is altyd welkom hier!
Groete,
Victorian Guest Lodge
Christian G S - Des 2019
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Victorian Guest Lodge se terugvoer
Christian, dit was baie lekker om julle as ons gaste te kon hê. Jammer vir die lang wag by die hek, maar daar is n klokkie by die ontvangs hekkie wat gaste moet druk as hul inboek. Ontvangs was nie bewys van julle by die motorhek nie. Nietemin is ons bly julle het lekker gebly. Julle is altyd welkom. Groete uit Kimberley.
Michelle V - Mei 2019
Algehele gradering
Comfortable and modern.
Victorian Guest Lodge se terugvoer
Good day Michelle, thank you for your review. Our other rooms have balconies.
Elsje N - Sep 2018
Algehele gradering
Was skoon en netjies en regoor die beroemde Kimberley Gat!
Victorian Guest Lodge se terugvoer
Baie dankie Elsje vir die mooi woorde. Dit was so lekker om julle dames hier by ons te kon hê. Groete C
Esther F - Jun 2018
Algehele gradering
Vriendelike en professionele diens!
Victorian Guest Lodge se terugvoer
Beste Esther,
Baie dankie vir jul vriendelike woorde! Dis altyd lekker om ons gereelde gaste terug te verwelkom.
Groete,
Victorian Guest Lodge
Glenn C - Mrt 2018
Algehele gradering
Ideally situated.
Victorian Guest Lodge se terugvoer
Thank you Glenn, you are always welcome!
Philip D - Mei 2018
Algehele gradering
Heerlik gebly!
Victorian Guest Lodge se terugvoer
Beste Philip,
Baie dankie vir jou terugvoer. Dit was lekker om julle as ons gaste te kon verwelkom. Hoop om julle volgende jaar weer te sien!
Groete uit Kimberley,
Victorian Guest Lodge
Tharien O - Jan 2018
Algehele gradering
Ons het net een nag hier geslaap, maar dit was mooi skoon, almal was behulpsaam en vriendelik en dit was werklik aangenaam.
Victorian Guest Lodge se terugvoer
Dankie Tharien, dit was lekker om julle hier te kon hê. Julle is altyd welkom.
Elsje J - Sep 2018
Algehele gradering
Voldoende vir een aand se oorslaap.
Victorian Guest Lodge se terugvoer
Baie dankie Elsje! Lekker om julle as ons gaste te kon hê. Julle is altyd welkom. Maak gerus volgende keer gebruik, van die twee resturante wat reg oorkant die pad is.
Groete uit Kimberley.
Anonieme gas - Aug 2018
Algehele gradering
Marius B - Sep 2017
Algehele gradering
Was uitstekend.
Victorian Guest Lodge se terugvoer
Baie dankie Marius, dit was lekker om julle as ons gaste te kon verwelkom. Hoop ons sien julle gou weer.
Groete,
Victoria Guest Lodge
Gerda O - Aug 2017
Algehele gradering
Baie netjies en waarde vir geld.
Victorian Guest Lodge se terugvoer
Baie dankie Gerda. Dit was n plesier om julle groep hier te kon hê. Groete aan almal!
Esther F - Feb 2017
Algehele gradering
Aangename en lekker verblyf!
Victorian Guest Lodge se terugvoer
Dankie Esther, dit was lekker om julle as ons gaste te kon hê!
Julle is altyd welkom!
M.J. S - Aug 2017
Algehele gradering
Lovely place with friendly management and only drawback is traffic noise.
Victorian Guest Lodge se terugvoer
Hi Mike,
Thanks it was lovely having you all as our guests.
Best regards to all.
Dawie O - Mei 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Victorian Guest Lodge se terugvoer
Baie dankie Dawie, dit was lekker om jou en jou gesin te kon huisves. Ons sien uit na jul volgende besoek. Groete aan almal.
Mark W - Sep 2017
Algehele gradering
Great quest house if you want to visit the big hole.
Victorian Guest Lodge se terugvoer
Dear Mark,
Thank you, it was great having you and your wife as our guests!
Best regards from Kimberley.
Bettie D - Sep 2017
Algehele gradering
Vriendelike mense. Pragtig skoon, net te veel versierings na my sin.
Victorian Guest Lodge se terugvoer
Hi Bettie,
Dankie, dit was n plesier om julle as ons gaste te kon hê. Dankie vir die komplimente en aanbevelings. Ons sal dit ter harte neem. Vriendelike groete uit Kimberley!
Henry C - Jul 2017
Algehele gradering
Right next to the Big Hole Complex.
Victorian Guest Lodge se terugvoer
Thank you Henry. Was great having you as our Guests!
Anonieme gas - Jul 2017
Algehele gradering
- Kapasiteit: 19 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: West Circular-weg 16, Groot Gat-area, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang