Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Victorian Guest Lodge

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Jannie P
1 nag
5.0
Mei 2024

Heerlik, man. Ja. The host is vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eugene B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Ongelooflik en baie warm mense. Dit was baie veilig en die gasvryheid was besonders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mandlakayise K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

I enjoyed my stay at Victorian Guest Lodge. The place is very clean, nice and professional.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth D
1 nag
5.0
Apr 2024

Het daar oornag en was wonderlik! Baie lekker daar geslaap, dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henno S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Netjies en goeie waarde vir geld. Baie lekker gebly met geen probleme nie. Loopafstand van waar ons moes wees. Gerieflike en netjiese kamer. Dankie en groete.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lenn J
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2024

A sleepover close to the Big Hole we went to see again. Communications were good. As expected per ratings. The DStv channels available and picture quality were disappointing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tok B
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

Was bevredigend. Die aircon was 'n aanwins met die hitte.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gerda J
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2024

Netjies, skoon, goed gelee en ouwereld nostalgie. Regte ouwereld nostalgie. Ons het baie lekker oornag. Alles was netjies en skoon en die lodge is baie goed gelee. Ons sal weer daar vertoef.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jurjen F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Nov 2024

Tog een maklik verblyplek. Die kamer (1) was bo met 'n gedeelde balkon. Die beddens was komfortabel, die badkamer met 2 waskommen was maklik. Wel was daar een nie baie aangename luggie. Ons het gesukkel met die proppies vir die waterkoker. Daar is baie geluid van langstrekkende verkeer oor die pad. Die ontbyt was nie uitgebreid nie as jy nie eiers wil eet nie. Die dienste was goed. Tog wel aan te bevelen weens die maklike ligging.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Linda O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Mei 2024

Dit was lekker gewees - lekker restaurant loop afstand. Dit was netjies en skoon. Dit is vir my baie belangrik. Die kamer is maar klein. Inloop hangkas area het baie gehelp - kon darem daar 'n paar goed stoor - sodat dit nie in die kamer self is nie. Al wat ek regtig aandag sal aangee - omdat die kamer so klein is en daar geen plek is om te kan sit en ontspan nie - sal ek sorg dat die buite area - net buite die kamer bietjie netjieser en skooner en meer geriefliker sal maak vir die kliente om te kan sit en ontspan. Ek sal daar nogals aandag aangee.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Charmaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R750
R 750 R 525
per nag, vir 2 mense
Vanaf R750
R 750 R 525
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: West Circular-weg 16, Groot Gat-area, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8eb57278213399e6bfb6597282888418f5353b3f6dd5741b6bdb04a252259f3f6623188037fcb65ac243fdd3c232e3c26c6c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R525 per nag, vir 2 mense 48 5 1 5 16 West Circular Road Big Hole Area 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.739995 24.754499

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang