Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Victorian Guest Lodge

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: West Circular-weg 16, Groot Gat-area, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Vanaf R750 R525 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Victorian Guest Lodge is in Kimberley, oorkant die ingang na die Groot Gat, die Mynmuseum en Mittha Seperepere Konferensiesentrum geleë. Die lodge is die ideale vertrekpunt om die historiese en kulturele besienswaardighede van die Diamantstad te verken.

Stylvolle, bekostigbare verblyf is beskikbaar in 9 en suite-gastekamers. Elke kamer is uniek versier en met 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe ingerig. Handdoeke word voorsien en haardroërs en strykysters is by ontvangs beskikbaar.

Gaste kan 'n heerlike Suid-Afrikaanse ontbyt in die eetkamer teen 'n ekstra koste geniet wanneer dit beskikbaar is. Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Portugees

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Jannie P
5.0
Heerlik, man. Ja. The host is vriendelik en behulpsaam.
Mei 2024
Eugene B
Besigheidsreis
5.0
Ongelooflik en baie warm mense. Dit was baie veilig en die gasvryheid was besonders.
Apr 2024
Elizabeth D
5.0
Het daar oornag en was wonderlik! Baie lekker daar geslaap, dankie!
Apr 2024
Mandlakayise K
Saam met lewensmaat
5.0
I enjoyed my stay at Victorian Guest Lodge. The place is very clean, nice and professional.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Susan M
Saam met vriende
5.0
Baie tuis gevoel. Na 'n lang dag was dit 'n veilige en skoon tuiste wat goed geleë was.
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Charmaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • West Circular-weg 16, Groot Gat-area, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Gaste dink Victorian Guest Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kimberley Noord-Kaap
Vanaf R750
R750 R525
per nag, vir 2 mense
Vanaf R750
R750 R525
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: West Circular-weg 16, Groot Gat-area, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8eb57278213399e6bfb6597282888418f5353b3f6dd5741b6bdb04a252259f3f6623188037fcb65ac243fdd3c232e3c26c6c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R525 per nag, vir 2 mense 46 5 1 5 16 West Circular Road Big Hole Area 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.739995 24.754499

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang