Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vida d'Chette Apartment 506

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Martin Hammerschlag-weg 21, Eenheid 506, Vida d'Chette, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Vida d'Chette Apartment 506 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige woonstelgebou in Foreshore, Kaapstad. Hierdie eenheid is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n gerieflike oornagverblyf.

Dié woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-kamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Gehaltelinne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus. Die leefarea het 'n rusbank, 'n plafonwaaier en 'n TV met DStv. WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot deure wat lei na 'n juliette-balkon met 'n uitsig oor die hawe en die stad. Hierdie verblyf is naby plaaslike geriewe, soos winkels, restaurante, die V&A Waterfront en die sakekern.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Saien Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 4

Resensies 2

Op LekkeSlaap 3 maande

Ligging

  • Martin Hammerschlag-weg 21, Eenheid 506, Vida d'Chette, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Martin Hammerschlag-weg 21, Eenheid 506, Vida d'Chette, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA923f90815ee3a1941424bf61673fd8cf9d71cb761a61388d5e65d1d93a6607976ec5118fb221aefbeaeacff85a0bca4c96bc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 21 Martin Hammerschlag Way Unit 506 Vida d'Chette 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9196358 18.4326861

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang