Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vida Nova Kruger

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Luukse Meestersuite
Slegs verblyf
Standaard-dubbelkamer
Slegs verblyf
Standaardkamer met 2 enkelbeddens
Slegs verblyf
Huisreëls

Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook is verbode in die lodge en die kamers. Aangewese rookareas is op die uitkykdek beskikbaar.
Die ingang die die eiendom word om 22:30 gesluit.
Ekstra maaltye kan vooraf gereël word.
Aktiwiteite kan gereël word maar is onderhewig aan beskikbaarheid van die voorsiener, ons sal nie verantwoordelik gehou word vir hierdie beskikbaarheid nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 795
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 795
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seekoeiweg 3612, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0c524205cbb021552184411a0b7b3ddf30934e5b58816faa8f1ea714f04c154252c8fe5ed82cf72adfdd4a94f6e03800144d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 795 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 3612 Seekoei Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.349436670575 31.809929923943

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang