Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vida Nova Kruger

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seekoeiweg 3612, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R2 395 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Vida Nova Kruger is 'n grasdak-lodge in die Marlothpark-wildbewaringsgebied op die oewer van die Krokodilrivier wat grens aan die majestueuse Krugerwildtuin. Gaste kan op die uitkykdek ontspan en kyk hoe die wild kom drink by die rivier terwyl leeus in die afstand brul. In die voortuin onder kom vlakvarke, kameelperde en ander wild gereeld kuier.

Verblyf word aangebied in 5 kamers met of 2 enkelbeddens of 'n dubbelbed in elk. Elke kamer het ook 'n en suite-badkamer, lugversorging en 'n plafonwaaier.

Die lodge kan as 'n geheel verhuur word op versoek en dan sluit dit al 5 slaapkamers in.

Ontbyt, middagete, aandete en 'n braai in die aand kan voorsien word teen ekstra koste.

Wildritte kan gereël word met hoogs opgeleide gidse en Vida Nova Kruger het lang wildkykvoertuie wat toe is en lugversorging het, maar tog 'n bokant het wat kan oopmaak sodat gaste die wild goed sal kan sien.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Zelda Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 3

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Seekoeiweg 3612, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Vida Nova Kruger het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 395
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 395
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seekoeiweg 3612, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0c524205cbb021552184411a0b7b3ddf30934e5b58816faa8f1ea714f04c154252c8fe5ed82cf72adfdd4a94f6e03800144d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 395 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 3612 Seekoei Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.349436670575 31.809929923943

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang