View Lodge
Beskrywing
Dié oopplan-eenheid het 'n koninggrootte-bed en 'n stort in die kamer. Daar is 'n aparte toilet. Ander geriewe sluit lugversorging, elektriese komberse, 'n muurverwarmer, 'n klein kluis en 'n TV met sekere DStv-kanale in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Let dat ons waterprobleme hier in Gariepdam het. Die water en elektrisiteit is aan mekaar gekoppel.
Weens beurtkrag-skedules wat té gereeld verander, is ons ontbyt-opsie tot verdere kennisgewing nie beskikbaar nie.
'n Omsetter is vir die ligte en water geïnstalleer. Let daarop dat dit nie aan die res van die elektroniese toestelle gekoppel is nie.
Houtvure word nie toegelaat nie. Slegs houtskool mag gebruik word.
Geen kerse of gas- of parafienlampe word toegelaat nie.
Let wel dat aandete nie by View Lodge bedien word nie. Daar is 'n rits restaurante in die area waar gaste aandete kan geniet, of wegneemetes van die Rustiq Pub & Grill-spyskaart in die eenhede kan bestel. Rustiq Pub & Grill is op Dinsdae gesluit.
Kredietkaartgeriewe is beskikbaar.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen groepbesprekings word toegelaat nie.
Geen harde musiek of partytjies word toegelaat nie.
Geen buitebesoekers word toegelaat nie. Die eenhede en swembaddens is slegs vir die gebruik van View Lodge-gaste.
Gaste wat hulle nie gedra nie en die perseel of inhoud beskadig sal aan die plaaslike owerhede oorgegee word. Al die verantwoordelike partye sal gevra word om die perseel te verlaat, of deur die owerhede van die perseel af vergesel word sonder 'n terugbetaling.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié oopplan-eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n stort in die kamer. Daar is 'n aparte toilet. Ander geriewe sluit lugversorging, elektriese komberse, 'n muurverwarmer, 'n klein kluis en 'n TV met sekere DStv-kanale in. Daar is ook 'n balkon met uitsigte oor die dam.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Let dat ons waterprobleme hier in Gariepdam het. Die water en elektrisiteit is aan mekaar gekoppel.
Weens beurtkrag-skedules wat té gereeld verander, is ons ontbyt-opsie tot verdere kennisgewing nie beskikbaar nie.
'n Omsetter is vir die ligte en water geïnstalleer. Let daarop dat dit nie aan die res van die elektroniese toestelle gekoppel is nie.
Houtvure word nie toegelaat nie. Slegs houtskool mag gebruik word.
Geen kerse of gas- of parafienlampe word toegelaat nie.
Let wel dat aandete nie by View Lodge bedien word nie. Daar is 'n rits restaurante in die area waar gaste aandete kan geniet, of wegneemetes van die Rustiq Pub & Grill-spyskaart in die eenhede kan bestel. Rustiq Pub & Grill is op Dinsdae gesluit.
Kredietkaartgeriewe is beskikbaar.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen groepbesprekings word toegelaat nie.
Geen harde musiek of partytjies word toegelaat nie.
Geen buitebesoekers word toegelaat nie. Die eenhede en swembaddens is slegs vir die gebruik van View Lodge-gaste.
Gaste wat hulle nie gedra nie en die perseel of inhoud beskadig sal aan die plaaslike owerhede oorgegee word. Al die verantwoordelike partye sal gevra word om die perseel te verlaat, of deur die owerhede van die perseel af vergesel word sonder 'n terugbetaling.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die gesinseenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n kombuisie. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Die badkamer het 'n stort en 'n wasbak en daar is 'n aparte toilet. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Ander geriewe sluit 'n TV met DStv, WiFi, elektriese komberse en lugversorging in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Let dat ons waterprobleme hier in Gariepdam het. Die water en elektrisiteit is aan mekaar gekoppel.
Weens beurtkrag-skedules wat té gereeld verander, is ons ontbyt-opsie tot verdere kennisgewing nie beskikbaar nie.
'n Omsetter is vir die ligte en water geïnstalleer. Let daarop dat dit nie aan die res van die elektroniese toestelle gekoppel is nie.
Houtvure word nie toegelaat nie. Slegs houtskool mag gebruik word.
Geen kerse of gas- of parafienlampe word toegelaat nie.
Let wel dat aandete nie by View Lodge bedien word nie. Daar is 'n rits restaurante in die area waar gaste aandete kan geniet, of wegneemetes van die Rustiq Pub & Grill-spyskaart in die eenhede kan bestel. Rustiq Pub & Grill is op Dinsdae gesluit.
Kredietkaartgeriewe is beskikbaar.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen groepbesprekings word toegelaat nie.
Geen harde musiek of partytjies word toegelaat nie.
Geen buitebesoekers word toegelaat nie. Die eenhede en swembaddens is slegs vir die gebruik van View Lodge-gaste.
Gaste wat hulle nie gedra nie en die perseel of inhoud beskadig sal aan die plaaslike owerhede oorgegee word. Al die verantwoordelike partye sal gevra word om die perseel te verlaat, of deur die owerhede van die perseel af vergesel word sonder 'n terugbetaling.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid het 'n koningingrootte-bed, lugversorging, 'n elektriese kombers en 'n klein kluis. Die badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale en die eeenheid lei na 'n tuinarea met 'n uitsig oor die dam.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Let dat ons waterprobleme hier in Gariepdam het. Die water en elektrisiteit is aan mekaar gekoppel.
Weens beurtkrag-skedules wat té gereeld verander, is ons ontbyt-opsie tot verdere kennisgewing nie beskikbaar nie.
'n Omsetter is vir die ligte en water geïnstalleer. Let daarop dat dit nie aan die res van die elektroniese toestelle gekoppel is nie.
Houtvure word nie toegelaat nie. Slegs houtskool mag gebruik word.
Geen kerse of gas- of parafienlampe word toegelaat nie.
Let wel dat aandete nie by View Lodge bedien word nie. Daar is 'n rits restaurante in die area waar gaste aandete kan geniet, of wegneemetes van die Rustiq Pub & Grill-spyskaart in die eenhede kan bestel. Rustiq Pub & Grill is op Dinsdae gesluit.
Kredietkaartgeriewe is beskikbaar.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen groepbesprekings word toegelaat nie.
Geen harde musiek of partytjies word toegelaat nie.
Geen buitebesoekers word toegelaat nie. Die eenhede en swembaddens is slegs vir die gebruik van View Lodge-gaste.
Gaste wat hulle nie gedra nie en die perseel of inhoud beskadig sal aan die plaaslike owerhede oorgegee word. Al die verantwoordelike partye sal gevra word om die perseel te verlaat, of deur die owerhede van die perseel af vergesel word sonder 'n terugbetaling.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid beskik oor 'n slaapkamer, badkamer, kombuisie en 'n leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, lugversorging, 'n TV, elektriese kombers en 'n kluis. Die badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die oopplan-leefarea het 2 enkelbeddens en 'n TV. Daar is ook 'n balkon met uitsigte oor die dam en 'n gasbraai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Let dat ons waterprobleme hier in Gariepdam het. Die water en elektrisiteit is aan mekaar gekoppel.
Weens beurtkrag-skedules wat té gereeld verander, is ons ontbyt-opsie tot verdere kennisgewing nie beskikbaar nie.
'n Omsetter is vir die ligte en water geïnstalleer. Let daarop dat dit nie aan die res van die elektroniese toestelle gekoppel is nie.
Houtvure word nie toegelaat nie. Slegs houtskool mag gebruik word.
Geen kerse of gas- of parafienlampe word toegelaat nie.
Let wel dat aandete nie by View Lodge bedien word nie. Daar is 'n rits restaurante in die area waar gaste aandete kan geniet, of wegneemetes van die Rustiq Pub & Grill-spyskaart in die eenhede kan bestel. Rustiq Pub & Grill is op Dinsdae gesluit.
Kredietkaartgeriewe is beskikbaar.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen groepbesprekings word toegelaat nie.
Geen harde musiek of partytjies word toegelaat nie.
Geen buitebesoekers word toegelaat nie. Die eenhede en swembaddens is slegs vir die gebruik van View Lodge-gaste.
Gaste wat hulle nie gedra nie en die perseel of inhoud beskadig sal aan die plaaslike owerhede oorgegee word. Al die verantwoordelike partye sal gevra word om die perseel te verlaat, of deur die owerhede van die perseel af vergesel word sonder 'n terugbetaling.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer, 'n kombuisie en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kamers het lugversorging, 'n TV en 'n elektriese kombers. Die badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let dat ons waterprobleme hier in Gariepdam het. Die water en elektrisiteit is aan mekaar gekoppel.
Weens beurtkrag-skedules wat té gereeld verander, is ons ontbyt-opsie tot verdere kennisgewing nie beskikbaar nie.
'n Omsetter is vir die ligte en water geïnstalleer. Let daarop dat dit nie aan die res van die elektroniese toestelle gekoppel is nie.
Houtvure word nie toegelaat nie. Slegs houtskool mag gebruik word.
Geen kerse of gas- of parafienlampe word toegelaat nie.
Let wel dat aandete nie by View Lodge bedien word nie. Daar is 'n rits restaurante in die area waar gaste aandete kan geniet, of wegneemetes van die Rustiq Pub & Grill-spyskaart in die eenhede kan bestel. Rustiq Pub & Grill is op Dinsdae gesluit.
Kredietkaartgeriewe is beskikbaar.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen groepbesprekings word toegelaat nie.
Geen harde musiek of partytjies word toegelaat nie.
Geen buitebesoekers word toegelaat nie. Die eenhede en swembaddens is slegs vir die gebruik van View Lodge-gaste.
Gaste wat hulle nie gedra nie en die perseel of inhoud beskadig sal aan die plaaslike owerhede oorgegee word. Al die verantwoordelike partye sal gevra word om die perseel te verlaat, of deur die owerhede van die perseel af vergesel word sonder 'n terugbetaling.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer, 'n kombuisie en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kamers het lugversorging, 'n TV en 'n elektriese kombers. Die badkamer het 'n toilet, wasbak, bad en 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet met bidet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let dat ons waterprobleme hier in Gariepdam het. Die water en elektrisiteit is aan mekaar gekoppel.
Weens beurtkrag-skedules wat té gereeld verander, is ons ontbyt-opsie tot verdere kennisgewing nie beskikbaar nie.
'n Omsetter is vir die ligte en water geïnstalleer. Let daarop dat dit nie aan die res van die elektroniese toestelle gekoppel is nie.
Houtvure word nie toegelaat nie. Slegs houtskool mag gebruik word.
Geen kerse of gas- of parafienlampe word toegelaat nie.
Let wel dat aandete nie by View Lodge bedien word nie. Daar is 'n rits restaurante in die area waar gaste aandete kan geniet, of wegneemetes van die Rustiq Pub & Grill-spyskaart in die eenhede kan bestel. Rustiq Pub & Grill is op Dinsdae gesluit.
Kredietkaartgeriewe is beskikbaar.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen groepbesprekings word toegelaat nie.
Geen harde musiek of partytjies word toegelaat nie.
Geen buitebesoekers word toegelaat nie. Die eenhede en swembaddens is slegs vir die gebruik van View Lodge-gaste.
Gaste wat hulle nie gedra nie en die perseel of inhoud beskadig sal aan die plaaslike owerhede oorgegee word. Al die verantwoordelike partye sal gevra word om die perseel te verlaat, of deur die owerhede van die perseel af vergesel word sonder 'n terugbetaling.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die selfsorgeenheid bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders onder 12 jaar. Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer, 'n kombuis en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, lugversorging, 'n kluis, 'n TV en 'n privaat balkon. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, 'n waaier en 'n verwarmer. Die badkamer het 'n toilet, wasbak, stort en 'n bad. Die kombuis en die sitarea is op die tweede verdieping en die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n dubbelslaapbank vir kinders en 'n balkon met 'n gasbraai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Kinderbank vir 2

Leefarea

- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 30 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tarentaalstraat 20, Gariepdam, 9922, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang