Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

View Lodge

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 447 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Kobus V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Puik, een van ons aangenaamste en beste verblyf plekke deur Webtuiste. Ons maak baie gebruik van die webtuiste, en ons moet erken, dit is een van die beste lodges waarin ons nog tuisgegaan het. Die personeel was vriendelik en baie behulpsaam. Die eenheid was baie ruim en puik toegerus vir ons verblyf. Wat dit nog meer aangenaam gemaak het, is die uitleg van ons eenheid—die kamers was onder en die leefarea was bo, waar ons meeste van ons tyd spandeer het. Die uitsig van die boonste vlak is iets om te aanskou—pragtige uitsig oor Gariepdam. Verder het ons ook ’n bietjie gaan rondry en stap om meer van die dam te sien, en dit kan ons ook aanbeveel. Nogmaals baie dankie! Julle het 'n puik plek—ons het dit as 'n "JUWEEL" gedoop. Ons kan dit beslis aanbeveel en hoop om weer daarvan gebruik te maak. Laastens: Roxy, ons hoop dit het baie goed gegaan met julle "span" wat die Argus gaan aandurf het. Ons twee, wat ook gaan ry het, het 'n baie aangename en veilige rit gehad. Vriendelike groete Die Van Schalkwyk-familie

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Skoon veilig. Was baie vriendelik ontvang! Netjies, skoon en veilig! Sal View Lodge definitief aanbeveel en sal ook definitief weer daar stop!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Uitstekende view in gerieflike verblyf. Baie aangename verblyf. Vriendelike en behulpsame ontvangs wat alles mooi verduidelik. Voel baie welkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Absolute wonderlike nagrus en pragtige uitsig! Wat 'n pragtige plekkie! Die kamer was netjies en pragtig. Die uitsig is asemrowend. Die gasvrou was wonderlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
View
View Lodge
Baie dankie vir u wonderlike resensie. Kom kuier gou weer. Groete, View Lodge

Amanda V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Very friendly service, fantastic views. We had a wonderful stay and can definitely recommend View Lodge. We received very friendly service, fantastic views and much more luxury than we expected.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
View
View Lodge
Dear Amanda, Thank you very much for your lovely comments. We look forward to welcoming you back in the near future. Kind regards, View Lodge

Eric D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Very good. Nice and spacious. Super view over the Gariep Dam. Had no luck with the weather and could not do a boat trip on the dam. Next time better.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
View
View Lodge
Dear Eric, Thank you very much for the lovely review. Come back soon! Kind regards, Antoinette

Louise C
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Baie goeie oornagverblyf met lieflike uitsig. Baie lekker oornagverblyf. Uiters netjies en goed toegerus. Het nie self eienaar ontmoet omdat ons laat gekom het, maar sy het alles op video aangestuur wat toegang baie maklik gemaak het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Iets om te onthou van oom Hendrik se dam. Als gerieflik en pragtige uitsig. Heerlik geswem volgende oggend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Baie mooi plek, goed versorg en vriendelike bestuur. Bay View is 'n baie mooi plek, ligging is goed met mooi uitsig oor die baai en dam. Eenheid is ruim en goed toegerus; sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annerie S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Ons keuse om te oornag in Gariep. Pragtig skoon en netjies. Baie ekstras soos koffie/tee, beskuit, melk en koue water. Aircon en waaiers was welkom. Ons het lekker pool gespeel. Geen generator nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

View Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 447

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tarentaalstraat 20, Gariepdam, 9922, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAff68cfb629da847e796c8cf14ed0ef925b35a6ebca81bb0d9d0b53d0d9b709940fd12da75b3f0d9525897da103de57d1ec6e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 447 5 1 5 20 Tarentaal Street Gariep Dam 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.600807 25.496925

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456