Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

View Lodge

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tarentaalstraat 20, Gariepdam, 9922, Vrystaat
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

View Lodge is in Gariepdam, halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad, langs die N1 geleë. Dié verblyf op die heuwel spog met 'n uitsig oor die ontsaglike watermassa. Gaste word genooi om te kom uitspan, die vars lug in te asem, die helder sterrehemel en al die natuurreservate in die omgewing te bewonder. Gariepdam is ook naby Colesberg en Bethulie, en 180 km suid van Bloemfontein op die N1.

Die verblyf beskik oor 9 eenhede waarvan 2 selfsorgverblyf bied. Die ander 7 eenhede is slegs gastekamers. Eenheid 1, 2, 5, 7, 8 en 9 het slaapplek vir 4 gaste, albei eenhede het 2 slaapkamers en 2 badkamers, met 'n oopplan-kombuis. Die oorblywende kamers het slaapplek vir 2 en het 1 slaapkamer en 1 badkamer. Elke eenheid het 'n mikrogolfoond, 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe.

Ontbyt kan vooraf bespreek word, alhoewel dit nie by hierdie tarief ingesluit is nie en kan voor vertrek by die kafee op die perseel vereffen word. Die eienaar kan 'n paar restaurante in en om Gariepdam aanbeveel. Daar is 3 eenhede met draagbare braaigeriewe op die balkon en gemeenskaplike braaigeriewe is op die dek met 'n pragtige uitsig oor die dam beskikbaar. Daar is ook 'n swembad, braai-area en Lapa. Gratis WiFi en veilige parkeerplek word voorsien. Daar is 24 uur-sekuriteitskameras op die perseel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 431 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Annerie S
Gesin met tieners
5.0
Ons keuse om te oornag in Gariep. Pragtig skoon en netjies. Baie ekstras soos koffie/tee, beskuit, melk en koue water. Aircon en waaiers was welkom. O...
Sien meer
Feb 2025
Petro K
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties 10 uit 10. Dit was fantasties. Ons was aangenaam verras met die eenheid en die uitsig was asemrowend.
Feb 2025
Linda L
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome! Fantasties, baie geniet.
Jan 2025
Wally K
Gesin met tieners
5.0
Enjoyable but because of the short nature did not use the facility optimally. Very comfortable for an overnight stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Francois S
Gesin met tieners
5.0
Gerieflik, skoon en netjies. Baie lekker gebly. Sal definitief weer daar bly en aanbeveel vir ander mense.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

View Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 431

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Tarentaalstraat 20, Gariepdam, 9922, Vrystaat
  • Gaste dink View Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Gariepdam Vrystaat
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tarentaalstraat 20, Gariepdam, 9922, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAff68cfb629da847e796c8cf14ed0ef925b35a6ebca81bb0d9d0b53d0d9b709940fd12da75b3f0d9525897da103de57d1ec6e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 431 5 1 5 20 Tarentaal Street Gariep Dam 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.600807 25.496925

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang