Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

View Lodge

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tarentaalstraat 20, Gariepdam, 9922, Vrystaat
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

View Lodge is in Gariepdam, halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad, langs die N1 geleë. Dié verblyf op die heuwel spog met 'n uitsig oor die ontsaglike watermassa. Gaste word genooi om te kom uitspan, die vars lug in te asem, die helder sterrehemel en al die natuurreservate in die omgewing te bewonder. Gariepdam is ook naby Colesberg en Bethulie, en 180 km suid van Bloemfontein op die N1.

Die verblyf beskik oor 6 eenhede waarvan 2 selfsorgverblyf bied. Die ander 4 eenhede is slegs gastekamers. Eenheid 1, 2 en 5 het slaapplek vir 4 gaste, albei eenhede het 2 slaapkamers en 2 badkamers, met 'n oopplan-kombuis. Die oorblywende kamers het slaapplek vir 2 en het 1 slaapkamer en 1 badkamer. Elke eenheid het 'n mikrogolfoond, 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe.

Ontbyt is nie ingesluit nie, maar die eienaar kan 'n paar restaurante in en om Gariepdam aanbeveel. Daar is 3 eenhede met draagbare braaigeriewe op die balkon en gemeenskaplike braaigeriewe is op die dek met 'n pragtige uitsig oor die dam beskikbaar. Daar is ook 'n swembad. Gratis WiFi en veilige parkeerplek word voorsien. Daar is 24 uur-sekuriteitskameras op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 380 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Johan L
5.0
Goeie waarde vir geld. Pragtige skoon plek - met elektriese komberse op alle beddens wat baie welkom was in die ysige koue terwyl ons daar was. Baie m...
Sien meer
Sep 2024
Lourika H
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige uitsig. Baie mooi uitsig. Ruim eenheid. Sal definitief weer daar kom bly.
Aug 2024
Jonell S
Gesin met tieners
5.0
Perfekte wegbreuk. Dis presies wat mens verwag en meer. Goed toegerus en alles wat mens nodig het.
Aug 2024
Jacques C
5.0
Uitstekend. Uitsig oor die Gariep dam is beeldskoon, baie netjiese kamers. Ontvangs was vriendelik en baie behulpsaam. Baie tevrede met die bestemming...
Sien meer
Aug 2024
Wilma F
Gesin met tieners
5.0
Ons het baie lekker daar gebly. Jammer dit was net vir een aand. Pragtige uitsig.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marichelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 380

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Tarentaalstraat 20, Gariepdam, 9922, Vrystaat
  • Gaste dink View Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Gariepdam Vrystaat
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tarentaalstraat 20, Gariepdam, 9922, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAff68cfb629da847e796c8cf14ed0ef925b35a6ebca81bb0d9d0b53d0d9b709940fd12da75b3f0d9525897da103de57d1ec6e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 380 5 1 5 20 Tarentaal Street Gariep Dam 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.600807 25.496925

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang