Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

View on 42

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Estelle D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Pragtige, skoon, stylvolle verblyf. Ons het ons tydjie daar baie geniet. Die eienaars is baie vriendelik en gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Natasha
View on 42
Baie dankie vir die mooi boodskap. Ons is baie bly jul het jul tyd by ons geniet. Als wat mooi is vir die jaar vir julle.

Manda R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Netjiese, skoon en moderne oornag en suite kamer. Vriendelike ontvangs. Baie mooi en smaakvol gemeubileerd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene W
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Heerlike rustige verblyf. Die uitsig oor die see is asemrowend. Die eenheid is netjies en mooi. Sal enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantelle M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Did not want to leave. Best view and beautiful room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nokutula M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Kind and lovely people we met. I enjoyed my stay. I wish it was much longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annietjie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Tuis, gemaklik en rustig. Akkommodasie is uiters netjies met 'n pragtige uitsig oor die oseaan en Fynbos. Gasvryheid is eersteklas. Goeie waarde vir geld. Sterk aan te beveel. Dankbaar vir die geleentheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandi V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Clean, quiet, beautiful view. This place is amazing. Such a good view of the ocean, we saw a whale and lots of dolphins. The owners are so nice. And only a few minutes away from good beaches and restaurants. I would definitely stay here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Regina L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Heerlik! Ruim, netjies, skoon en 'n pragtige uitsig en veilig. Alles wat jy nodig het, is daar. Baie dankie vir 'n lekker weeklange verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Natasha
View on 42
Beste André, ons is baie bly jy het jou verblyf by ons geniet. Ons hoop om jou weer in die toekoms te sien.

Karen V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Great. Lovely clean accommodation. Well equipped. Lovely view. Great hosts, enjoyed our chat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Natasha
View on 42
Thank you for the lovely review. All the best.

Linda B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Pragtige plek met mooiste dekor. Lyk presies soos ons dit voorgestel het. Wat 'n pragtige plekkie. Kan dit met graagte aanbeveel as jy wil afskakel en ontspan. Pragtige uitsig oor die see en die Danabaai Conservancy. Lieflike gashere. Baie dankie vir 'n heerlike week van lekker rus en ontspan. WiFi en selfoonsein is net bietjie wispelturig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Natasha
View on 42
Ons is bly julle het julle verblyf by ons geniet. Dankie vir die mooi boodskap.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Natasha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mellifera-straat 42P, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe573512685dde52f468b3dfe25c3f163969cb40611fb6fbe09a07eabb2d1207558f68e6b03a9131b1b1e1365061128d4ba60?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 61 5 1 5 42P Mellifera Street Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.202090043589 22.044010245105

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang