Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

View on Hilltop

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hilltop-weg, Lovemore Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6770, Oos-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

View on Hilltop is in Lovemore Park, Gqeberha (Port Elizabeth), geleë en bied gehalteverblyf vir 'n paartjie of sakereisiger. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Die woonstel met lugversorging, geleë op 'n residensiële eiendom, beskik oor 1 slaapkamer wat ingerig is met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Die sitkamer het gemaklike rusbanke asook 'n TV met Netflix en Showmax, en 'n eetarea waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Gaste kan ook komplimentêre WiFi-toegang geniet. Die eetarea lei na 'n onderdakbraai-area.

Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel agter 'n afstandbeheerde hek.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Hilltop-weg, Lovemore Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6770, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hilltop-weg, Lovemore Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6770, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc3e37c2b30733d8cdc8a6755191b16763bd6421580e90996eb621deecd608e4b878c7523c115bb2d36deceefe820954ccf45?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) Hilltop Road Lovemore Park 6770 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.003831444516 25.523879539414

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang