Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
-
Selfsorg.
Verhit-en-eetgeriewe.
Yskassie, mikrogolf en 'n ketel.
Huisreëls
Rook binne die eenheid is verbode. Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie. Wees asseblief bedagsaam teenoor ander, geen harde geraas of musiek, partytjies of geleenthede nie. Beperk asseblief geraas tot 'n minimum tussen 23:00 en 08:00. Gaste moet hul eie strand-/swemhanddoeke saambring. By uitcheck moet die eenheid op dieselfde manier gelaat word as wat u dit gevind het. Verwydering van items uit die eenheid is verbode.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
7 Pinta Crescent, Britannica Heights, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang