Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vignes Guest Lodge

  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vigne-weg 25, Somerstrand, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

In sonnige Somerstrand op 'n stil hoek rus 'n juweel genaamd Vignes Guest Lodge. Hier kan jy beslis lekker slaap in die stil omgewing, baljaar in die swembad, braai na hartelus, en 'n drafstap strand toe sowat 4 km verder.

Verblyf word gebied in semi-selfsorg-suites, elkeen ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, tweeplaatstoof, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Sommige kamers het 'n rusbank, en ander het 'n eetarea met stoele. Die kamers het 'n TV met sekere DStv-kanale. Gaste het toegang tot gratis WiFi regdeur die eenhede.

Gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike geriewe wat patio's, braaigeriewe en 'n sprankelende swembad insluit. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Hierdie eiendom is naby die Boardwalk Winkelsentrum, en die lughawe is 'n hanetreetjie weg.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

JD Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Vigne-weg 25, Somerstrand, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink Vignes Guest Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vigne-weg 25, Somerstrand, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA603ad0d5c5a42f8481730926bdd1c162a2bff28a86151ec796de80a3df3ba088d9668832868b9c53b214e4f60c36cf46b1d7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 25 Vigne Road Summerstrand 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9939788 25.6502586

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang