Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa 175 Clarens

Selfsorg
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Villa 175
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Dié villa het 'n asemrowende uitsig en beskik oor 'n en suite-slaapkamer op die boonste verdieping, 'n en suite-slaapkamer op die onderste verdieping en 'n slaapbank. Daar is ook 'n volledig toegeruste kombuis, eetarea, gratis WiFi, 'n braai-area en 'n TV met DStv.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2
Badkamer 1
En-suite
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clarens Golf and Trout Estate, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdae10cf43f468662acbb4c0b9b8646bfa6d2f4d9b2900140c3bc9436fe330dc705be6182c4f0f903f780ee2aea291bf894a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense Clarens Golf and Trout Estate Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -28.509076853104 28.43105743395

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang