Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa 1927 San Lameer

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: San Lameer Estate, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 600 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Villa 1927 San Lameer is op die uiters gesogte San Lameer Estate geleë en bied luukse verblyf wat deur 'n verskeidenheid besienswaardighede en geriewe omring word.

Die ruim huis bied slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 pragtige slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en 'n toilet. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens en die aparte badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en al die nodige eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Langs die kombuis is daar 'n etenstafel met sitplek vir 6 en 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi word ook voorsien.

Buite is daar 'n stoep met sitplek, 'n ingeboude braai en 'n asemrowende uitsig oor die landgoed. Onderdakparkeerplek is beskikbaar. Let dat 'n paar trappe na die villa se ingang lei.

San Lameer Estate is die land se eerste gholflandgoed en bied direkte toegang tot 2 Blouvlagstrande. Die landgoed is ook 'n 200 ha-natuurbewarea met 'n 18 putjie-kampioenskapgholfbaan en 'n vyfster-spa.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Top Destinations Geverifieer

Eiendomme 98

Resensies 430

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • San Lameer Estate, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: San Lameer Estate, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA34c4777aa5cba9964ec0707f8c188c6d5db1d4e215a5e95a96a48a13507f714d7fd7442cb33950a100e1c55f77f72041510e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 6) San Lameer Estate Southbroom 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.943416692567 30.290333557672

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang