Villa @21
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kustmeerzicht 21, Avonddans Estate, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
- Vanaf R3 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Villa @21 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Groot-Brakrivier en is ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Dié woonstel bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n stapelbed vir kinders.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n tweeplaatstoof en konveksie-oond, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. 'n Etenstafel met sitplek vir 6 is langs die kombuis beskikbaar. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n slim-TV en gratis WiFi.
Buite is daar sitplek en 'n braai-area.
Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbedjie
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Kinderbank vir 2
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Carlien Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 maande
Ligging
- Kustmeerzicht 21, Avonddans Estate, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Groot-Brakrivier Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kustmeerzicht 21, Avonddans Estate, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang