Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Villa 28

  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Oranjerivier-rylaan 10, Terenure Villas, Kempton Park, 1619, Gauteng
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Villa 28 is 'n pragtige selfsorghuis in die sekuriteitskompleks, Terenure Villas, in Kempton Park, Johannesburg. Hierdie eenheid is 'n uitstekende keuse vir 'n gesin of 'n groep vriende wat gerieflike verblyf soek wat sentraal geleë is.

Dié huis het slaapplek vir tot 5 gaste in 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 1 net-kind matras. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed. Die gedeelde badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea beskik oor 'n etenstafel en gemaklike rusbanke, asook 'n TV. Die leefarea het glasdeure wat na 'n onderdakstoep oopmaak wat gemeubileer is met 'n rusbank, 'n TV, 'n etenstafel, 'n yskas en 'n ingeboude braai. 'n Dongle en SIM-kaart word voorsien vir Wi-Fi. Data kan op die gas se eie onkoste aangevul word.

Gaste het ook toegang tot 'n swembad en veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie eiendom is naby verskeie plaaslike geriewe soos winkels en restaurante.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Dubbelbed

1 x Kindermatras vir 1

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Chantelle F
5.0
Alles is daar en het veilig gevoel. Baie lekker. Huisgevoel. Ons het veral die buite (onder dak) braai-area geniet. Daar is keuse van braai met hout o...
Sien meer
Apr 2025
Niel V
Gesin met tieners
5.0
Rustige omgewing in veilige kompleks. Ons het lekker gebly. Die swembad was koel en die omgewing rustig en privaat. Baie dankie!
Jan 2025
Lorich V
Gesin met klein kinders
5.0
Pragtige huis, goed toegerus met alles wat jy nodig het. Veilige en baie netjies. Baie lekker gebly by Villa 28.
Sep 2024
Christiaan M
5.0
Fantastiese blyplek. Baie mooi en veilige blyplek.
Aug 2024
Suzette V
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. Baie lekker gebly. The host was wonderlik, vriendelik en so behulpsaam. Ons sal vir seker weer daar bespreek. Die beste plekkie. Baie mooi, s...
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sharette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Oranjerivier-rylaan 10, Terenure Villas, Kempton Park, 1619, Gauteng
  • Gaste dink Villa 28 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Oranjerivier-rylaan 10, Terenure Villas, Kempton Park, 1619, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA841638c11298ca838d73e6db8cb73b688537bac1f8f058786acc2d8bdd75b2509e54f50c3f94db6c2553429798d8aed8bf8a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 5) 10 5 1 5 10 Oranjerivier Drive Terenure Villas 1619 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -26.072518572526 28.203379922368

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011