Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa 2853 San Lameer

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.0
Veiligheid
5.0
Theo J
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2022

Fantasties. Gerieflik en ingerig om vakansiegangers 'n onvergeetlike wegbreek ervaring te verseker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leoni P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mrt 2019

This unit was comfortable and had all we needed. The resort is lovely and very neat, clean and safe. Our unit was comfortable and had everything we needed to enjoy our stay. The beach is walking distance away which is very convenient, but very littered with cigarette buts/stompies and that was disappointing as it has blue flag status.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Renee S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Des 2019

Pragtige, moderne eenheid met aircon, naby strand, mashie golf en onderdakparkering. Ons het so lekker gebly in hierdie moderne eenheid met lekker stoep.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Antonie N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2018

Baie gerieflik geleë en baie netjies. Ons het die blyplek baie geniet. Dit was gerieflik en baie baie netjies. Sal weer graag daar wil bly. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thomas V
Kort verblyf
4.0
Okt 2016

Wou langer gebly het! Die Villa is baie gemaklik en het baie ruimte. Die kombuis is ten volle toegerus. Ons kon nie iets beters gevra het nie! Die enigste wat ek sou voorstel is om Matress covers te kry vir die beddens. Die lakens beweeg onder jou as jy draai en dan slaap 'n mens op die matras.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Deidre S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2015

Goeie ligging, maar eenheid kort baie werk en aandag. Die eenheid self is fantasties geleë - so ongeveer 300 m van die strand. Die meubels is bietjie oud-modies en na my mening nie so mooi soos ander eenhede wat ons al ingebly het daar nie. Die drade van die dakwaaiers hang van die dak en is nie mooi vasgemaak nie, wat eintlik bietjie van 'n seer oog is en boonop stort jy in 'n outydse stort met 'n seiltjie waar die water nie reg dreineer nie. In retrospek wonder ek of dit die geld werd was vir wat mens gekry het, maar as mens verby dit kyk was dit tog nog baie lekker om in te bly en het ons wel ons tydjie daar geniet.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Heleen Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 17

Op LekkeSlaap 11 jaar

Tydelik onbeskikbaar
Tydelik onbeskikbaar
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R61, San Lameer Golf Estate, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7977e0a9f4986bf696fe063242b505a85d2220ef93c481cf18c1002c1081029c2c8fe7ba3eb7f50a91e61684abd218ffa6c8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80
Tydelik onbeskikbaar
6 5 1 5 R61 San Lameer Golf Estate 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -30.942639134095 30.297983978882

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang