Villa Anza
Beskrywing
Villa Anza beskik oor 1 en suite-slaapkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n driekwartbed en 'n enkelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die oopplan-kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Ander geriewe sluit 'n lessenaar, slim-TV en WiFi in. 'n Ekstra matras kan bygevoeg word om 'n kind te akkommodeer met vooraf reëlings.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is slegs op 'n kamerbasis.
Huisreëls
Rook word nie binne die kamer toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stefan-straat 4, Aqua Park, Tzaneen, 0850, Limpopo