Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Anza

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 1 persoon
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Stefan-straat 4, Aqua Park, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Vanaf R500 per nag, vir 1 mens

Beskrywing

Villa Anza bied gerieflike verblyf in 'n knus oornagkamer met 'n privaat ingang en stoep op die eienaar se perseel in Tzaneen.

Die kamer bied slaapplek aan 1 gas en het 'n driekwartbed. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne, badhanddoeke en swemhanddoeke word voorsien. 'n Enkelmatras is op versoek beskikbaar.

Die kamer, met sy eie stoep, het 'n sitarea, lessenaar, stoel, yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, slim-TV en WiFi.

Gaste kan die gedeelde geriewe soos die swembad, stoep met braaigeriewe en parkeerplek op die perseel gebruik.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Ligging

  • Stefan-straat 4, Aqua Park, Tzaneen, 0850, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tzaneen Laeveld Limpopo
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 1 mens
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 1 mens
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 1 persoon
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Stefan-straat 4, Aqua Park, Tzaneen, 0850, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe3aa599372774158db47d1d4e402992b9dd07cf876c102dbc5722f270a838200f65929e2de61dd84933088bb5ddd93661147?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 1 mens 4 Stefan Street Aqua Park 0850 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -23.828793675066 30.14374594418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang