Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Contessa

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 97 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Nita M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2024

Clean, modern. The feedback I received was a great stay and service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liesl C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Amazing. Will definitely go back. It was a lovely stay, a very unique place. One of a kind for me. Friendly hostess and she made us feel right at home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Great. The Villa Contessa was a great stopover for us between Johannesburg and Cape Town. Edith is a wonderful host and the room was large, clean and comfortable. The shower is huge.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sybil M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Comfortable. Meeting Edith was a highlight of our trip. A most interesting, creative place where each room celebrates a celebrity. We were in the Freddie Mercury room. Edith was a wonderful host!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Uitstaande! Sal beslis aanbeveel. Dankie Edith. Absoluut fantasties! Pragtige plek, veilig, netjies, skoon. Die plek het hope karakter. Die eienaar het ons uiters vriendelik ontvang en baie tuis laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dalene K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Uitsonderlike blyplek in Beaufort Wes. Wonderlike verblyf. Kamers net sorg en kreatiwiteit ingerig. Omar Sharif kamer beslis die moeite werd om klein bietjie ekstra voor te betaal. Ander kamers net effens kleiner maar ook met uitsonderlike talent en sorg ingerig. Heerlike beddens. Groot instap stort (en spesiale bad). Waterdruk 100% met onmiddellike heerlike warm water. Yskassie en lugversorging. TV met genoeg kanale om You Tube aan te vul. Muurproppe op al die regte plekke. Lieflike inspirerende goedversorgde tuin. Jou eie buite stoepie voor die kamer. Uitkykpunt waar jy kan ontspan en Karoo sonsondergang kan bewonder. Heerlike aandete net op versoek beskikbaar, beslis die moeite werd. Uitsonderlike gasvrou, sorg dat jou verblyf perfek is. WiFi super vinnig (tot 50 Mbps). Ons kan net in Villa Contessa vir 'n maand vakansie hou. Ons sou 10 sterre gegee het as ons kon. Baie baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Delene S
1 nag
5.0
Apr 2024

Lieflike plek met gasvrye gasvrou! Wat 'n aangename verrassing om vars vetkoek en koffie te kry toe ons stop! Alles so boheems en mooi! Ek sal dit beslis aanbeveel. 'n Fantastiese gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin J
1 nag
5.0
Feb 2024

Goeie waarde vir geld. Dit was baie lekker rustig. Die kamers is netjies, baie skoon, en het alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lulu J
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Ontspanne, gemaklik en welkom. Heerlik oornag. Vriendelik ontvang. Baie lekker geslaap.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Gasvry en gemaklik. Great experience from arrival to leaving. We were treated to a very tasty supper. Will definitely stay here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Edith Lilian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 97

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc33d7987b80e92cfe8c2db26bdb12496fc2a7f7b642ea5211d7be79a9e4b244e25a6393728125608d99543e34ffe040ad4eb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 97 5 1 5 28 Voortrekker Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.3535072 22.5879193

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang