Villa Franlisa
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vyfdestraat 48, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Vanaf R5 200 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Villa Franlisa is 'n moderne gesinshuis in Voëlklip en spog met 'n see-uitsig vanaf die balkon. Dit is in 'n stil straat geleë en stapafstand vanaf Kammabaai en Langbaai se strande. Hierdie huis se ligging maak dit die ideale verblyf-opsie in Hermanus en die skilderagtige omgewing spog met 'n pragtige uitsig op die berg.
Dié vakansiehuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers, asook 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer is op die eerste verdieping en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer op die boonste verdieping het stapelbeddens met 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer het 'n wasbak, toilet en stort. Die derde en vierde slaapkamer is op die grondverdieping en het onderskeidelik 2 enkelbeddens vir kinders en 'n koningingrootte-bed. Gaste in die slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is op die grondverdieping en is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, 'n mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n 'n aparte opwaskamer wat 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien het. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n gaskaggel. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 8 gaste. Op die boonste verdieping is 'n ruim sitarea met 'n slim-TV met DStv en Netflix. Gaste kan hul eie intekenbsesonderhede gebruik. Dit lei na 'n balkon met 'n fantastiese see- en berguitsig lei.
Die onderste sitarea lei na 'n agterplaas met 'n ingeboude onderdakbraai. Die huis het 'n alarm en laserstraalsekuriteit. Daar is 'n motorhuis.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Kinderbed vir 2
1 x Kinderstapelbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Hermanus Homes
Holiday
Eiendomme 14
Resensies 5
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Vyfdestraat 48, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vyfdestraat 48, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang