Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Juné

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R511, Wag 'n Bietjie Draai, Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • Vanaf R4 250 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Villa Juné is 'n pragtige vakansievilla in die hartjie van die bosveld in Thabazimbi. Hierdie versteekte juweel is ideaal vir 'n rustige wegbreek, aangesien die verblyf spog met 'n kontemporêre ontwerp en 'n plonspoel.

Dié villa bied gerieflike slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste 2 slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea het lugversorging en beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, lugbraaier, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n toonbank toegerus is. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n onderdakstoep met 'n etenstafel en 'n ingeboude braai wat 'n wonderlike plek is vir 'n skemerkelkie terwyl die vuur brand. Hierdie stoep lei na 'n plonspoel waar gaste die son kan geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Lounize Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 28

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Langs die R511, Wag 'n Bietjie Draai, Thabazimbi, 0380, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R4 250
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R511, Wag 'n Bietjie Draai, Thabazimbi, 0380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8cebdd3f61f0a75246380d8aabea56bf477c7065fbab4c179dbba8e89cc4df45522fddaa75b5b650242270fdf775f3013827?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 250 per nag (plek vir 6) Off R511 Wag 'n Bietjie Draai 0380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.660051 27.427546

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang