Villa Lalisa
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Waterpeerlaan 3535, Marloth Park, Malelane, 1321, Mpumalanga
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Villa Lalisa is 'n grasdakfamiliehuis in Marloth Park wat gerieflike verblyf aan 'n groep van 8 gaste bied. Hier kan gaste die vars lug in asem en weer op eie tyd herlaai.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 'n solderkamer.
Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet en stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die solderkamer het 2 enkelbeddens met 'n sitarea wat lei na die dek wat 'n uitsig bied oor die parklande. Daar is 'n aparte toilet en badkamer wat dien as gastefasiliteit.
Die oopplan-leefarea het gemaklike banke, 'n TV, etenstafel met 8 sitplekke, en 'n volledige toegeruste kombuis. Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, en breekware vir 8 gaste toegerus.
Daar is 'n heerlike lapa, braai en 'n plonspoel om in af te koel.
Gaste kan die wild besigtig wat vry tussen privaat huise rondloop.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Petro Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Waterpeerlaan 3535, Marloth Park, Malelane, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Villa Lalisa het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Waterpeerlaan 3535, Marloth Park, Malelane, 1321, Mpumalanga