Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Lalisa

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Robert N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Beste plek in Marloth wat ek nog gebly het. Uitstekend. Baie lekker plek om te bly. Sal dit vir enige persoon aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Greg C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Brilliant place, second to none! Heaven on earth! Beautiful place, so well set up and equipped. We had such an amazing time there with the family, and the kids absolutely loved it. Will definitely be back! Thanks for all your assistance and for hosting us!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koos K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Absoluut fantasties. Wat kan ons meer se, alles was perfek. Die gaste was altyd beskikbaar vir enige navrae, baie netjiese plek en die ligging was wunderbaar. Sal dit beslis aanbeveel vir enige ander persoon wat daar wil gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlise F
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Nov 2023

Rus en vrede in die bos. Uitstekende naweek, selfs met die erge hitte. Baie diere gesien en gevoer. Hier gaan die eienaars uit hul pad om jou welkom te laat voel. Die huis bevat alles wat jy benodig en nog meer.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Gavin R
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2022

Was better than expected simply awsome. It was well located to walk to the river and close to the shopping centre not walking distance, kitchen had all you were in need of, pots etc. Was very clean and comfortable and I would use it again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isak R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Des 2022

Dit was so rustig en stil. Nie geweet van die ander mense daar nie. Die plekkie is hemels. Baie skoon en netjies. Alles was net wonderlik. Die huis is so goed toegerus met als wat mens nodig het. Die diere is heeldag daar. Ons het al die diere so geniet. Ons kan die plekkie regtig aanbeveel. Jy weet nie eers daar is mense om jou nie. Die huis is baie ruim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Petro Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R1 300
R1 300 R867
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 300
R1 300 R867
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterpeerlaan 3535, Marloth Park, Malelane, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4d130e747299ec14be237d04305e7f10b1ee6e73b247015dea314e04642bfba023d0bc0d9c02de4bd18f2e2b13af54de9d9c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R867 per nag (plek vir 8) 6 5 1 5 3535 Waterpeer Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.344431155708 31.804282861342

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang