Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Lalisa

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Petro Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Villa Lalisa
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Robert N - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert N

Beste plek in Marloth wat ek nog gebly het. Uitstekend.

Baie lekker plek om te bly. Sal dit vir enige persoon aanbeveel.

Greg C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Greg C

Brilliant place, second to none!

Heaven on earth! Beautiful place, so well set up and equipped. We had such an amazing time there with the family, and the kids absolutely loved it. Will definitely be back! Thanks for all your assistance and for hosting us!

Koos K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos K

Absoluut fantasties.

Wat kan ons meer se, alles was perfek. Die gaste was altyd beskikbaar vir enige navrae, baie netjiese plek en die ligging was wunderbaar. Sal dit beslis aanbeveel vir enige ander persoon wat daar wil gaan kuier.

Marlise F - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marlise F

Rus en vrede in die bos.

Uitstekende naweek, selfs met die erge hitte. Baie diere gesien en gevoer. Hier gaan die eienaars uit hul pad om jou welkom te laat voel. Die huis bevat alles wat jy benodig en nog meer.

Gavin R - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin R

Was better than expected simply awsome.

It was well located to walk to the river and close to the shopping centre not walking distance, kitchen had all you were in need of, pots etc. Was very clean and comfortable and I would use it again.

Isak R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Isak R

Dit was so rustig en stil. Nie geweet van die ander mense daar nie.

Die plekkie is hemels. Baie skoon en netjies. Alles was net wonderlik. Die huis is so goed toegerus met als wat mens nodig het. Die diere is heeldag daar. Ons het al die diere so geniet. Ons kan die plekkie regtig aanbeveel. Jy weet nie eers daar is mense om jou nie. Die huis is baie ruim.

Vanaf R1 300
R1 300 R867
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 300
R1 300 R867
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterpeerlaan 3535, Marloth Park, Malelane, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4d130e747299ec14be237d04305e7f10b1ee6e73b247015dea314e04642bfba023d0bc0d9c02de4bd18f2e2b13af54de9d9c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R867 per nag (plek vir 8) 6 5 1 5 3535 Waterpeer Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.344431155708 31.804282861342

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang