Villa Le Roc
Beskrywing
Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n hoofslaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die eenheid het 'n volledig toegeruste oopplan-kombuis en -leefarea. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV teen die muur met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi word ook voorsien. Die eenheid lei na 'n lieflike stoep met 'n buitetafel en braaigeriewe. Braaihout word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die hoofhuis word met 'n trap bereik en is dalk nie vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede geskik nie.
Rook is binnenshuis verbode.
Troeteldiere met goeie maniere word in die onderste eenhede toegelaat indien dit vooraf gereël word.
Geen partytjies word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n hoofslaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die eenheid het 'n volledig toegeruste oopplankombuis en -leefarea. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV teen die muur met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi word ook voorsien. Die eenheid lei na 'n lieflike stoep met 'n buitetafel en braaigeriewe. Braaihout word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die hoofhuis word met 'n trap bereik en is dalk nie vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede geskik nie.
Rook is binnenshuis verbode.
Troeteldiere met goeie maniere word in die onderste eenhede toegelaat indien dit vooraf gereël word.
Geen partytjies word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié huis op die boonste verdieping beskik oor 3 en suite-slaapkamers met 3 balkone wat om die huis strek. Daar is koningingrootte-beddens in 2 van die slaapkamers en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n dubbelslaapbank in die sitarea. Elke badkamer het 'n stort of 'n bad. Die kombuis is volledig toegerus en daar is 'n ruim kuierarea, 'n binnebraai, 'n pool-tafel en 'n pizza-oond.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Internet koppeling
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die hoofhuis word met 'n trap bereik en is dalk nie vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede geskik nie.
Rook is binnenshuis verbode.
Troeteldiere met goeie maniere word in die onderste eenhede toegelaat indien dit vooraf gereël word.
Geen partytjies word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van 1ste Laan en 5de Straat, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang