Villa Majestic for Exclusive Accommodation
Beskrywing
Dié villa beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad en 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dié kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n stoep. Gaste het toegang tot gratis WiFi, veilige parkeerplek en braaigeriewe. Hierdie eenheid het 'n gefiltreerde-waterstelsel, is op die 1ste verdieping geleë en word met 'n trap bereik.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Henne en rampartye of enige ander partytjies word nie toegelaat nie.
Stilte tussen 22:00 en 07:00.
Dagbesoekers word nie toegelaat nie.
Ontbyt vir die selfsorg-eenheid kan teen 'n ekstra koste gereël word.
Daar is aangewese rookareas op die perseel.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Hierdie kamer is met 'n yskas, mikrogolfoond, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi. Hierdie eenheid is op die 1ste verdieping geleë en word met 'n trap bereik.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Henne en rampartye of enige ander partytjies word nie toegelaat nie.
Stilte tussen 22:00 en 07:00.
Dagbesoekers word nie toegelaat nie.
Ontbyt vir die selfsorg-eenheid kan teen 'n ekstra koste gereël word.
Daar is aangewese rookareas op die perseel.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Hierdie kamer is met 'n yskas, mikrogolfoond, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Henne en rampartye of enige ander partytjies word nie toegelaat nie.
Stilte tussen 22:00 en 07:00.
Dagbesoekers word nie toegelaat nie.
Ontbyt vir die selfsorg-eenheid kan teen 'n ekstra koste gereël word.
Daar is aangewese rookareas op die perseel.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Dié kamer is met 'n yskassie, mikrogolfoond, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi. Hierdie kamer is op die grondverdieping geleë.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Henne en rampartye of enige ander partytjies word nie toegelaat nie.
Stilte tussen 22:00 en 07:00.
Dagbesoekers word nie toegelaat nie.
Ontbyt vir die selfsorg-eenheid kan teen 'n ekstra koste gereël word.
Daar is aangewese rookareas op die perseel.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lewes-straat 7, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang