Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Majestic for Exclusive Accommodation

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lewes-straat 7, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Vanaf R970 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Villa Majestic for Exclusive Accommodation is in Port Alfred en bied 'n uitsig oor die Indiese Oseaan. Dit is sowat 2 km van die Royal Alfred Gholfbaan af. Dié eiendom het 1 eenheid wat volledig vir selfsorg toegerus is en die ander eenhede bied B&B-verblyf.

Verblyf is beskikbaar in 'n Deluxe Double room with side Sea View, Deluxe Double room, Deluxe Queen room en die Villa with Sea View. Al die B&B-kamers het gemaklike beddens en suite-badkamers met 'n bad en 'n aparte stort, 'n TV met DStv en tee- en koffiemaakgeriewe. Die Villa with Sea View het 2 slaapkamers. 'n sitarea, kombuis, 'n stoep, 'n dek en braai-area.

Al die parkeerplekke op die perseel het perimeterstrale wat aan 24 uur-gewapende reaksie gekoppel is. Daar is ook WiFi.

Gaste kan in die omtrek perdry, visvang, gholfspeel en wildkyk. Port Alfred is ook bekend vir sy spogstrande.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Lindelwe P
Saam met vriende
5.0
Amazing. We had a great time here, will definitely visit again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Louw V
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende diens en mooi plek. Baie lekker gebly. Munisipaliteit moet net asb. die verspoelde grondpad wat voor die fasiliteit is, laat regmaak. Lae ...
Sien meer
Aug 2024
Jaylice F
Saam met vriende
4.8
Awesome! Great stay. Clean and neat. Host was friendly and even had an honest basket with snacks to replenish if needed. We enjoyed our...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Mignon G
Gesin met tieners
4.8
Die plek is pynlik netjies en sorg dat alles daar is wat mens moontlik kan nodig hê. Pragtige en netjiese blyplek.
Sep 2024
Willem A
Saam met lewensmaat
4.8
Fantasties. Baie lekker. Top gehalte.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Burnette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Lewes-straat 7, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Gaste dink Villa Majestic for Exclusive Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 970
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 970
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lewes-straat 7, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI5N2JhZTk1LTgwZjctNDQ3ZC1iODgwLThkNGY3Yzk5MTM5Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R970 per nag, vir 2 mense 58 5 1 5 7 Lewes Street Port Alfred 6170 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.615924 26.8710129

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang