Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Maroela Game Lodge

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Rudo P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Natuur, bosveld, braai. Ons het baie lekker gebly, uitstekende verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Alles was perfek, dit was baie lekker gewees. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Collins M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

It's superb. It was a fresh start from hectic long work hours.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul R
1 nag Saam met vriende
4.2
Jun 2024

Great spot in the thornveld! Stay was great and really remote!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Gordon V
Kort verblyf Besigheidsreis
4.2
Jan 2024

Rustige verblyf in die natuur. Dit was baie baie lekker verblyf. Die atmosfeer het gemaak dat ek nie eers besef het ek is daar vir werk nie. Ek sal beslis dit weer doen vir vakansie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Herman S
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2024

Stil en rustig! Yskas was nie aan toe ons daar kom nie, krag trip herhaaldelik op die ligte en geen spieël in die badkamer nie. Andersins baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Adre W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Mrt 2024

Baie basies toegerus. Wasbak in badkamer het uit die muur uitgeruk. Die volgende dag is dit weer reggemaak. Die ligte het ook nie reg gewerk tydens beurtkrag nie, maar die personeel het dit reggemaak.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Dirk V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.2
Mrt 2024

Mooi plek ma kort so biekie aandag om die basics beter te maak in die units! Interessante plek net buite Polokwane. Dit is net soos kamp maar sonder jou eie tent. Vat wel vir julle kampstoele saam en 'n tafel, want daar is nie in die units nie. Die storte kort ook so biekie aandag. Ons as gesin moes 'n paar keer Polokwane toe en terug ry, en met die grondpad is die plek ook net te ver.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Zwide K
1 nag Saam met vriende
4.8
Feb 2023

We had a very nice time, and were given warm and lovely treatment. This is a place I would go to every time I want a peace of mind.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emma M
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2023

Peaceful. We booked to avoid new years eve noise and fireworks in the city. And we got just that. Peace.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Riana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 228 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R37, Deel 10 van Deelkraal Plaas 22, Polokwane, 0699, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa51107b4e4491afae70842adc6ea88d3c365733c77a47a5dc5252bd12acae88705b61aa18de8b33306f4801fddb1adade676?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 R37 Portion 10 of Deelkraal Farm 22 0699 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.081635026188 29.407481638228

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang