Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Rosa 1

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Pensioenaris-aanbod

Ontvang 'n gratis pakkie gemsbokbiltong en plaasbeskuit (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Okt 2024 tot 20 Nov 2024. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Gaste moet asb. alles in die verblyf goed hanteer en respekteer.
Geen eetgerei, glase of ander items mag van die huis verwyder word of na die strand geneem word nie.
Geen harde musiek wat die bure kan steur word toegelaat nie.


Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crayfish-singel, Myle 4, Swakopmund, 0000, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA73e336f1356d7ce4888eaeb32e084e571ad8358fe11d09690716061ba6114cefaee564a473ffef91e06df76d08641f8b6164?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 2 mense Crayfish Crescent Myle 4 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -22.628916582419 14.525758413378

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang