Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Rosa 1

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crayfish-singel, Myle 4, Swakopmund, 0000, Erongo
  • Vanaf R2 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Villa Rosa 1 is 'n ruim selfsorghuis in Swakopmund. Dit is die ideale wegbreek in Namibië en die verblyf is net 200 m vanaf die strand.

Hierdie dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n gastetoilet. Al 4 slaapkamers het 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer se en suite-badkamer het 'n stort en bad en die ander en suite-badkamer het 'n stort. Die derde badkamer het 'n bad en stort.

Die ruim leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Daar is 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër in die opwaskamer. Dit lei na die etenstafel met oorgenoeg sitplek. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv.

Daar is 'n ingeboude binnebraai en 'n tweede sitarea op die boonste verdieping met 'n koffiestasie en yskassie. Die hoofslaapkamer en tweede sitarea deel 'n balkon. Veilige parkeerplek agter 'n geslote hek is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Crayfish-singel, Myle 4, Swakopmund, 0000, Erongo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crayfish-singel, Myle 4, Swakopmund, 0000, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA73e336f1356d7ce4888eaeb32e084e571ad8358fe11d09690716061ba6114cefaee564a473ffef91e06df76d08641f8b6164?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 2 mense Crayfish Crescent Myle 4 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -22.628916582419 14.525758413378

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang