Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Villa Royale 402

Do.
20ste20Feb
Vr.
21ste21Feb
Sa.
22ste22Feb
So.
23ste23Feb
Mo.
24ste24Feb
Di.
25ste25Feb
Wo.
26ste26Feb
Do.
27ste27Feb
Vr.
28ste28Feb
Villa Royale 402
Slaapplek vir tot 6 mense
VOL
R1 360
per eenh.
R1 360
per eenh.
R1 360
per eenh.
R1 360
per eenh.
R1 360
per eenh.
R1 360
per eenh.
R1 360
per eenh.
R1 360
per eenh.
R1 360
per eenh.
R1 360
per eenh.

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige R650 administrasiefooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.

Om 'n bespreking na te kom, word die volgende dokumente 48 uur voor inklok vereis:
1. 'n Afskrif van ID of Paspoort
2. Bewys van verblyf indien gaste Suid-Afrikaanse burgers is.
3. 'n Ondertekende en voltooide besprekingsvorm en besprekingsreëls.

Die volgende is nie by die tarief ingesluit nie:
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000.
'n Wasgoedfooi van R500 ─ slegs van toepassing op besprekings van 2 nagte.

Hierdie is 'n residensiële kompleks en het 'n geen geraasbeleid

Let asb. dat besprekings vir gaste onder 25 jaar nie toegelaat word nie. Minstens 1 persoon in die groep moet ouer as 25 jaar wees.

'n Basiese skoonmaakdiens van 1 uur is daagliks van Maandag tot Vrydag beskikbaar en sluit openbare vakansiedae en besprekings van 2 nagte uit. Dit sluit die opmaak van beddens, skoonmaak van badkamers en die braai, asook die vee en mop van vloere in. Let asb. dat skottelgoedwas nie by hierdie diens ingesluit is nie.

Die parkeerplek is nie vir groot voertuie geskik nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 360
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 360
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Colwynrylaan 1, Villa Royale Eenheid 402, Sheffield Beach. Noordkus, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA320b37e62032e1e0be678680583919f38c60ecf3dfcc69287e485725391fa3e46bc5f04669816cc8932e83cc0af50adaa4b6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 360 per nag (plek vir 6) 15 5 1 4 1 Colwyn Drive Villa Royale Unit 402 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.488640787641 31.251707202377

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789