Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Shonene

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Pensioenaris-aanbod

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 25 Feb 2025 tot 19 Mrt 2025. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2850 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Troeteldiere word toegelaat mits vooraf gereël met die gasheer, onderhewig aan 'n addisionele fooi van R150.00.

Rook is streng verbode binne die eenheid.

Harde musiek word nie na 22:00 toegelaat nie.

Gaste is verantwoordelik om hul eie strandhanddoeke en skoonmaakmiddels saam te bring. Skade en vlekke aan linne en badhanddoeke sal van die breekskadedeposito verhaal word.

Slegs een parkeerplek word voorsien, en voertuie word op die eienaar se risiko geparkeer. Geen voertuie mag op die aflaaisones geparkeer word nie.

Badhanddoeke mag nie op die strand gebruik word nie.

Bykomende gaste wat nie by die oorspronklike bespreking ingesluit is nie, sal 'n heffing van R1500 per gas aangaan. Dagbesoekers moet vooraf met die gasheer gereël word teen 'n fooi van R25 per besoeker.

'n Breekskadedeposito gelykstaande aan een dag se tarief is betaalbaar met die oorhandiging van die sleutels.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 000
R 2 000 R 1 800
per nag (plek vir 5)
Vanaf R2 000
R 2 000 R 1 800
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
    3 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg, Eenheid 35, The Gordonia, Gordonsbaai, 7150, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfb95d437c8794c6b44f6f51558e93dac70b40276274dffbb6929b9a17f5705bbd2946fd32cf19b1591a21e29b74130130315?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R1 800 per nag (plek vir 5) 1 5 1 5 Beach Road Unit 35, The Gordonia 7150 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.165453471889 18.859979510307

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang