Villa The Flying Dutchman
Beskrywing
Suite Nassau skuil op die rustige Helderberg Estate, en bied 'n toevlugsoord op die eerste verdieping van die hoofhuis met sy eie ingang deur 'n trap sywaarts die huis. Dit bied selfsorgverblyf aan sakereisigers en vakansiegangers. Hierdie ruim woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 'n pragtige slaapkamer met 'n koninggrootte-bed. Daar is 'n ekstra koninggrootte-bed in 'n vleuel wat vanaf die leefarea lei. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis met 'n oond, stoof, mikrogolf, koffiemasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Skottelgoedwasser is ook beskikbaar. Die leefarea het 'n kaggel en gemaklike sitarea langs 'n etenstafel met stoele. Gaste het toegang tot die balkon met meubels en braaigeriewe. Daar is ook 'n platskerm-TV, 'n lessenaar met 'n monitor en gratis WiFi. In die somerseisoen is daar toegang tot 'n soutwaterswembad van 32 vierkante meter. Dit is 'n gemeenskaplike swembad wat met ander eenhede gedeel word. Die villa is sentraal naby Kaapstad en Stellenbosch in die middel van die pragtige Wynlande. Die lughawe en die strand is ook naby.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Leefarea
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Daar is maksimum van drie gratis parkeerplekke. Kontak ons asb. vooraf indien u meer parkeerplekke benodig.
Daar is 'n familielid van die eienaar en/of personeellid op die perseel.
Geen musiek word na 23:00 toegelaat nie. Stemvlakke moet na 23:00 verlaag word. Tussen 23:00 en 07:00 moet dit stil wees in die kamers, openbare- en buite areas.
Harde partytjies word glad nie toegelaat nie.
Rook is verbode in die slaapkamers. Rook word wel in die ander areas toegelaat.
Besoekers word nie toegelaat nie. Indien gaste besoekers wil nooi, moet reëlings asb. met 'n personeellid getref word.
Die inkloktyd is na 14:00 (vroeër inkloktyd kan ooreengekom word na konsultasie en goedkeuring van die verhuurder) en die uitkloktyd is op die laatste 10:00 (later uitkloktyd kan ooreengekom word na konsultasie en goedkeuring van die verhuurder.
Die buite-areas het geslotekringtelevisie vir veiligheid.
Die swembad se openingstye is van 10:00 tot 20:00. Indien jy ander openingstye wil hê, raadpleeg asb. 'n personeellid.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Villa The Flying Dutchman bied selfsorgverblyf in die hoofhuis op die grondverdieping op die Helderberg Estate in Somerset-Wes. Dit is sentraal naby Kaapstad en Stellenbosch, in die middel van die pragtige Wynlande, wat gaste maklike toegang tot die naaste strand bied. Dié vakansiehuis het slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, broodrooster, ysmasjien, braaier, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n opwaskamer met 'n wasmasjien. Die leefarea het 'n kaggel en 'n etenstafel met stoele. Die binnehof het meubels en braaigeriewe. Daar is ook 'n kuierarea met 'n platskerm-TV. Gaste kan ontspan en die gemeenskaplike swembad geniet. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir 'n maksimum van 5 voertuie op die perseel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Daar is maksimum van drie gratis parkeerplekke. Kontak ons asb. vooraf indien u meer parkeerplekke benodig.
Daar is 'n familielid van die eienaar en/of personeellid op die perseel.
Geen musiek word na 23:00 toegelaat nie. Stemvlakke moet na 23:00 verlaag word. Tussen 23:00 en 07:00 moet dit stil wees in die kamers, openbare- en buite areas.
Harde partytjies word glad nie toegelaat nie.
Rook is verbode in die slaapkamers. Rook word wel in die ander areas toegelaat.
Besoekers word nie toegelaat nie. Indien gaste besoekers wil nooi, moet reëlings asb. met 'n personeellid getref word.
Die inkloktyd is na 14:00 (vroeër inkloktyd kan ooreengekom word na konsultasie en goedkeuring van die verhuurder) en die uitkloktyd is op die laatste 10:00 (later uitkloktyd kan ooreengekom word na konsultasie en goedkeuring van die verhuurder.
Die buite-areas het geslotekringtelevisie vir veiligheid.
Die swembad se openingstye is van 10:00 tot 20:00. Indien jy ander openingstye wil hê, raadpleeg asb. 'n personeellid.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Helderspruit-weg 20, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang