Villa The Flying Dutchman
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Helderspruit-weg 20, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
- Vanaf R3 200 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Villa The Flying Dutchman bied selfsorgverblyf in die hoofhuis op die grondvloer in die Helderberg Landgoed-area in Somerset-Wes. Dit is sentraal geleë naby Kaapstad en Stellenbosch, in die middel van die pragtige Wynlande, wat gaste maklike toegang tot die naaste strand bied.
Villa The Flying Dutchman het slaapplek vir 8 gaste. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n stapelbed, en dit het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die derde slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond, broodrooster, ysmasjien, braaier, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n opwaskamer met 'n wasmasjien.
Daar is ook 'n vermaakarea met 'n platskerm-TV. Gaste kan ontspan en 'n duik in die gemeenskaplike swembad neem. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir 'n maksimum van 3 voertuie op die perseel.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Roy Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Helderspruit-weg 20, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
- Gaste dink Villa The Flying Dutchman het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Somerset-Wes Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Helderspruit-weg 20, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang