Villa The Flying Dutchman
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Helderspruit-weg 20, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Villa The Flying Dutchman bied selfsorgverblyf op die grondverdieping van die hoofhuis in die Helderberg Landgoed-area in Somerset-Wes. Dit is in die middel van die pragtie wynlande en dit bied gaste toegang tot die naaste strand.
Verblyf word in 2 eenhede gebied, naamlik Villa The Flying Dutchman en Suite Nassau.
Villa The Flying Dutchman het slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, broodrooster, ysmasjien, braaier, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n opwaskamer met 'n wasmasjien.
Suite Nassauhet slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 'n pragtige slaapkamer met 'n koninggrootte-bed. Daar is 'n ekstra koninggrootte-bed in 'n vleuel wat vanaf die leefarea lei. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, koffiemasjien, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Daar is ook 'n kuierarea met 'n platskerm-TV. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek vir 5 voertuie op die perseel.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.8/5
Roy Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Helderspruit-weg 20, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Somerset-Wes Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Helderspruit-weg 20, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang