Villa Venusta
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rochester-straat 9, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Vanaf R2 600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Villa Venusta is 'n gastehuis wat gehalteverblyf in 'n stil woonbuurt in Hermanus bied en is naby die gewilde Cliff Path-voetslaanroete geleë. Die gastehuis spog met panoramiese uitsigte op die Kleinrivierberge en oor die lieflike tuin.
Verblyf is in 5 kamers beskikbaar. Kamer 2 - 6 het elkeen 'n koninggrootte-bed. Al die kamers het en suite-badkamers wat 'n stort het, en kamers 2, 3 en 5 het 'n bad ook by. Elke kamer sluit ook 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging en gratis WiFi in.
Verder kan gaste in die sitarea ontspan of aan heerlike maaltye in die gemeenskaplike eetarea op die onderste verdieping, óf op die stoep smul. Die lapa het ook 'n groot etenstafel, asook 2 braaiplekke, buitelugmeubels, 'n Jacuzzi en daar is 'n swembad met sonstoele op die dek. Veilige parkeerplek is agter 'n afstandbeheerde hek beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.4/5
Gerhard Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Rochester-straat 9, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rochester-straat 9, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap