Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Views

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: River Club, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 290 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Villa Views is 'n lieflike selfsorgvakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Robberg, Plettenbergbaai. Dit is 'n ideale opsie vir 'n rustige wegbreek aangesien hierdie kompleks stapafstand vanaf die rivierfront is.

Dié kompleks bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en maak gebruik van die tweede badkamer met 'n bad. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, wasmasjien, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Vanuit hierdie kombuis lei 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Toegang tot gratis Wi-Fi is beskikbaar.

Tydens beurtkrag is 'n omskakelaar in hierdie woonstel beskikbaar om sekere toestelle van krag te voorsien. Deur die dubbeldeur is 'n sonnige patio met 'n onderdak buite-etenstafel en braaigeriewe wat die perfekte plek is vir 'n skemerkelkie in die aand.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Nadine Geverifieer

Eiendomme 19

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • River Club, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 290
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 290
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: River Club, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA40975da31c2ddbffdfe6a08069959d6fa6301970202eab3eb104d6be024d2d26fa9209b11b9e0809a93df656e87d82e126cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 290 per nag (plek vir 4) River Club Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.061808120801 23.368649646805

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang