Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villiera Guest Farm

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Robin's Nest
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Beskrywing

Die eenheid het slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is geen kombuis of sitarea nie. Ander geriewe sluit 'n yskas, mikrogolfoond, breekware, eetgerei en 'n ketel in. Geen kosmaakgeriewe is beskikbaar nie, maar 'n gasstoofplaat kan op versoek voorsien word om ligte maaltye buite voor te berei. Die eeneid het 'n beskutte stoep met 'n tafel, stoele en 'n draagbare braai. Robin's Nest kyk uit oor die veld waar sekere diere gesien kan word.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Prys sluit in

Semi-selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Hierdie geriewe sluit 'n yskassie, mikrogolfoond en 'n ketel in.

Huisreëls

Rook is verbode.
Troeteldiere word net by Suikerbekkie en Woodpecker's Cabin met vooraf reëlings toegelaat.
Daar is 'n ekstra fooi van R50 per hond per nag.
Die verblyf is omhein.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Strandlopertjie
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Beskrywing

Strandlopertjie is 'n semi-losstaande woonstel met 1 slaapkamer. Dit het 'n privaat ingang, 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n slaapbank geskik vir 1 kind in die sitarea en dit moet vooraf gereël word. Die kombuis is met 'n gasplaat, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n slim-TV in die sitarea en die stoep is toegebou met braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xDubbelbed
1 xKinderbank vir 1
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is verbode.
Troeteldiere word net by Suikerbekkie en Woodpecker's Cabin met vooraf reëlings toegelaat.
Daar is 'n ekstra fooi van R50 per hond per nag.
Die verblyf is omhein.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Bontrokkie
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Beskrywing

Bontrokkie is 'n ateljee met 'n dubbelbed en 'n badkamer. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Ander geriewe sluit 'n kombuisie met al die nodigste in, maar geen stoof. Ligte maaltye kan egter op die gasstoofplaat voorberei word. 'n TV met Netflix, yskas, mikrogolfoond en 'n ketel is beskikbaar. Die stoep is gedeeltelik bedek en het 'n boma. Bontrokkie bied 'n uitsig oor die veld.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Huisreëls

Rook is verbode.
Troeteldiere word net by Suikerbekkie en Woodpecker's Cabin met vooraf reëlings toegelaat.
Daar is 'n ekstra fooi van R50 per hond per nag.
Die verblyf is omhein.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Suikerbekkie
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en het 'n dubbelbed. Alle linne word voorsien. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak en ander geriewe sluit 'n kombuis met die belangrikste benodighede in, maar geen stoof. Ligte maaltye kan egter buite op die gasstoofplaat voorberei word. Die braaikamer het 'n TV met Netflix, 'n rusbank, tafel en stoele. Buite is 'n lapa. Suikerbekkie is naby restaurante en Laguna Mall.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Semi-selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Hierdie geriewe sluit 'n yskassie, mikrogolfoond en 'n ketel in.

Huisreëls

Rook is verbode.
Troeteldiere word net by Suikerbekkie en Woodpecker's Cabin met vooraf reëlings toegelaat.
Daar is 'n ekstra fooi van R50 per hond per nag.
Die verblyf is omhein.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Woodpecker's Cabin
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n laaikas. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Ander geriewe sluit 'n kombuis, sitarea en 'n TV met Netflix in. Daar is geen stoof nie, maar ligte maaltye kan op die gasstoofplaat voorberei word. Die braai op die stoep is beskut en daat is 'n tafel met stoele in die lapa. Woodpecker's cabin is naby aan restaurante, Laguna Mall en die strand.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Vermaak
  • Tv
Huisreëls

Rook is verbode.
Troeteldiere word net by Suikerbekkie en Woodpecker's Cabin met vooraf reëlings toegelaat.
Daar is 'n ekstra fooi van R50 per hond per nag.
Die verblyf is omhein.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Newmarket-straat 6, Long Acres Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA66b577f416509d71275c2fb242a85e19366e42b26cf0336e416e84772e985490015f4a665a38eefeacea72853fcab392fe99?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 6 Newmarket Street Long Acres Country Estate 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.04209 18.0701106

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang