Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villiera Guest Farm

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Heather Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 28 resensies vir Villiera Guest Farm
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Mariechen D - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariechen D

Fantasties.

Beste plek in die Weskus. Heather is 'n uitstekende gasvrou en loop daai ekstra myl vir haar besoekers.

Koos E - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos E

Baie skoon netjies met aankoms. Ons is baie tevrede.

Ons het heerlik gebly.

Nico B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico B

Perfekte kuierplek op 'n landfied met baie blomme en lekker kuiergeriewe.

Heerlik gekuier saam met ons hond in 'n veilige tuiste met 'n gasvrou wat moeite doen om jou welkom te laat voel, dankie!

Mariechen D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariechen D

Excellent.

It was so cozy and the cabin at Villiera Guest Farm was stunning. The host was very friendly, and we felt very welcome. As I travel with my doggy, even Peanut was in heaven.

Ashwill S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ashwill S

Ek het dit baie geniet. Ons het omtrent lekker geslaap .

Baie mooi en snoesige plekkie. Privaat en in 'n baie stille area.

Malcolm J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malcolm J

Voldoende en veilig.

Alles was baie goed en netjies, veilig. Die gasvryheid is noemenswaardig.

Pheann K - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pheann K

Location. Can highly recommend Villeira Guest Farm.

A very comfortable, well-appointed unit in a good location. The unit is fenced in to accommodate our two Yorkies, which was an absolute pleasure.

Kyla S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kyla S

Dit was baie lekker gewees.

Ek het baie lekker gewoon.

Divan Y - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Divan Y

Salig en heerlik.

Baie lekker gewees. Rustige atmosfeer.

Sanet C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet C

Heerlik stil en weg van die woelige dorp.

Baie vriendelik en behulpsaam. Ons het heerlik gebly.

Hennie S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie S

Baie oulik en mooi.

Baie oulik en rustig. Perfek vir 'n wegbreek.

Diane L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diane L

Fantastiese akkommodasie. Baie netjies. Gasvrou het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel.

Was 'n bonus dat ons ons troeteldier kon saamneem. Geleë in rustige omgewing waar ons met ons hondjie kon gaan stap. Akkommodasie omhein so ons kon rustig ontspan en nie bekommerd wees dat ons hondjie weghardloop nie.

Naomi M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi M

Vriendelike gasvrye akkommodasie.

Gashere was baie tegemoetkomend.

Llewellyn M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Llewellyn M

Dit was 'n wonderlike naweek, alles was pragtig en netjies.

Ek sal dit vir enige paar aanbeveel.

Tammy B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tammy B

Such a warm and welcoming stay in the Baan.

From day one, Heather made us feel like family. The accommodation was clean, warm and welcoming. Safe and private where we could enjoy our stay. We went up to Langebaan because of the Weskus marathon which I took part in. This spot was ideally located short of 10 mins from the race which made things super perfect for us. Thank you once again for having us. We defs will be back in the near future.

Franchel K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franchel K

Skoon, gerieflik en vriendelik.

Ek en my man het die naweek met ons 2 hondjies by Villeria Guest Farm tuisgegaan. Dit is vreeslik skoon en het baie meer as basiese geriewe. Die gasvrou - Heather is ongelooflik behulpsaam en vriendelik. Die plekkie is goed toegemaak sodat ons hondjies hulself kon geniet. Die omgewing is rustig en mooi. Dit is wel so entjie van die strand af. Ek sal Villeria vir enige iemand aanbeveel!

Ashwill S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ashwill S

Dit was fantasties.

Ek en my vrou het baie lekker gebly. Plekkie is baie netjies en snoesig. Ek sal beslis weer Villiera guest farm gebruik.

Esme H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme H

Our stay was peaceful and quite. The farm setting is beautiful.

We stayed at Robin's Nest and it was cosy and clean. The host, Heather, was very friendly and helpful.

Villiera Guest Farm se terugvoer

Hi Esme,
Thank you so much for your review we really appreciate it. It was a pleasure to have you as guests and hope to see you again.
All the best
Heather

Villiera Guest Farm
Caitlyn P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Caitlyn P

Pleasant, calm & relaxing, stunning design.

What a stunning chalet that we stayed in. The details are beautiful. Very clean & tidy with easy access to utensils and dishes. Enjoyed the quiet and calm stay. Very accommodating and would love to go back!

Villiera Guest Farm se terugvoer

Hi Caitlyn, thank you so much for the beautiful review, we are so glad you enjoyed your stay with us. See you again soon

Villiera Guest Farm
Rosaline I - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosaline I

Rustige, veilige omgewing. Lafenis vir jou siel.

Baie geniet, veral ons hondjie, Bella. Sy kon vry op die werf hardloop en veilige omheinig. Lekker privaat ook.

Benita K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benita K

Stil en rustig.

Baie oulike blyplek. Skoon, netjies en modern. Ons het saam met ons honde daar gekuier en het baie lekker gebly! Die bed is awesome. Baie stil en rustig. Gaan beslis weer daar bly.

Virginia D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Virginia D

Small but lovely stay for 3 people.

The Woodpecker Cottage is small but super cool design with lots of privacy and outdoor dining. The kitchen is simple, not for someone who wants to cook up a storm. Great location out of town with birdsong in the morning. Easy drive to West Coast NP but flower viewing just outside the window was amazing. Wonderful hosts. Cute dogs. Easy check in.

Ansu D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ansu D

Als wat 'n mens nodig het om weer asem te skep. Rustige en pragtige omgewing.

Gasvrou Heather is vriendelik, beskikbaar en behulpsaam.

Michelle J - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle J

I loved it.

It's so peaceful and cozy. Really very nice.

Chanzel F - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanzel F

Perfect.

Love the small touches to the room to make you feel even more special.

Jolanda R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jolanda R

Verblyf was baie netjies.

Baie beïndruk met die netjiese verblyf. Heerlike rustige omgewing om goed uit te rus en te ontspan. Sal beslis aanbeveel.

Maria V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Maria V

Ons het net een nag oorgebly. Dit is baie lekker vir oornaggeriewe. Ek sal dit egter nie vir 'n vakansie aanbeveel nie.

Baie lekker vir 'n oornaggerief. Ek sal dit egter nie aanbeveel vir 'n vakansieverblyf nie. Nie plek vir kosmaak nie. Ook nie om vuil skottelgoed te was nie. Die gasvrou het egter gesê dat sy die skottelgoed sal kom haal om te was, maar dit is nie baie prakties nie.

Villiera Guest Farm se terugvoer

Thank you so much for your feedback. Robin's Nest is only a room as advertised on the website and does not have washing up facilities. We have a "dirty dishes" bucket and encourage our guests to use this service if they want clean dishes. We really value every guest's opinion and thank you for your response.

Villiera Guest Farm
Wynne P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Wynne P

Not what I expected from the advert.

Nothing to do. Could only make a braai in a very unpleasant wind and there were not even steak knives to cut our meat with. We had to go and buy a meat knife in Langebaan. The host could add a small TV to the room. The fridge made a noise the whole night.

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Newmarket-straat 6, Long Acres Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA66b577f416509d71275c2fb242a85e19366e42b26cf0336e416e84772e985490015f4a665a38eefeacea72853fcab392fe99?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 6 Newmarket Street Long Acres Country Estate 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.04209 18.0701106

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang